De Kock vrygelaat, Derby-Lewis kry nie parool
Автор: eNCA
Загружено: 2015-02-18
Просмотров: 430
Описание:
Subscribe to eNCA for latest news. No Fear. No Favour: http://bit.ly/eNCAnewsConnect with eNCA now to follow top stories and have your say:
Pretoria, 30 Januarie 2015 - Daar was gemengde reaksie op die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste se besluit oor die paroolaansoeke van twee apartheidmisdadigers.
Die politikus, Clive Derby-Lewis, wat die baasbrein agter Chris Hani se sluipmoord was, bly agter tralies terwyl die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock uit die tronk vrygelaat word.
http://www.enca.com
/ encanews
/ encanews
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: