The Derby-Lewis disclosure: Part 1
Автор: Ernst Roets
Загружено: 2016-11-14
Просмотров: 113088
Описание: Clive Derby-Lewis het geen geheime graf toe geneem nie. ForumTV het in September 'n eksklusiewe onderhoud met Derby-Lewis gevoer. Die onderhoud is verfilm onder die voorwaarde dat dit slegs met Derby-Lewis se afsterwe gepubliseer mag word. Sy paroolvoorwaardes het hom verbied om sy huis te verlaat en om met enige media te praat. Die onderhoud is 70 minute lank en dit sal in vier episodes op www.forumtv.co.za gepubliseer word. Dit is die enigste onderhoud wat Derby-Lewis sedert sy vrylating op mediese parool gevoer het.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: