Waag dit al die pad tot in God se hart [1 Maart 2026]
Автор: eKerk
Загружено: 2026-02-28
Просмотров: 4595
Описание:
𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽 || Waag dit al die pad tot in God se hart
God nooi ons nie om op ’n afstand te bly nie, maar om nader te kom. Om te waag om diep in Sy teenwoordigheid in te stap. Hierdie Sondag lei 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 ons om weer te ontdek hoe gebed, oorgawe en vertroue ons al die pad tot in God se hart bring.
Ons vier ook saam 𝗻𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹. ’n Heilige oomblik waar ons onthou, ontvang en weer opnuut leef uit God se genade. Kry solank alles reg om saam die tafel van die Here te vier.
Kom kuier saam by eKerk Lewendig.
#eKerk #Boodskap #Nagmaal
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: