Wees ywerig vir die goeie [6 Feb 2026]
Автор: eKerk
Загружено: 2026-02-05
Просмотров: 2630
Описание:
𝗕𝘆𝗯𝗲𝗹𝗿𝗲𝗶𝘀 || Wees ywerig vir die goeie
Wat beteken dit om met oorgawe en entoesiasme die goeie na te jaag? Selfs in ’n wêreld wat dit nie altyd raaksien of waardeer nie?
Kom reis saam met 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 waar ons by 1 Petrus 3:13 stilstaan en ontdek hoe God ons roep om doelbewus, met ywer en hoop, die goeie te leef.
#eKerk #Bybelreis
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: