ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

Автор: Stegosaurus Learning

Загружено: 2021-04-06

Просмотров: 44842

Описание: As jy vir jou kind Afrikaanse gedigges / Afrikaanse rympies wil leer, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan 'n paar van die gewildste Afrikaanse rympies. Die kinders sal sommer maklik die Afrikaanse gediggies lees en saam opsê. Ons het oulike prentjies wat saam met die Afrikaanse gediggies / Afrikaanse rympies gewys word sodat jou kind ook die assosiasie kan maak van wat in die gediggie gebeur. Daar is nie baie Afrikaanse gediggies vir kleuters op die internet nie en hierdie versameling van Afrikaanse rympies vir kleuters sal handig te pas kom in die klaskamer of sommer net by die huis.

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die rympies gereeld met jou kind! Jy sal verbaas wees om te sien hoe gou die kleuters hierdie rympies onder knie kry. Ideaal vir rympies opsê in die klaskamer of vir Ouma en Oupa!

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

Subscribe hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus...
Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
  / stegosauruslearning  

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Eerste woorde | eerste woord flitskaarte

Eerste woorde | eerste woord flitskaarte

Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40

Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40

Afrikaanse kinderliedjies en rympies ▶ leer kinderliedjies en rympies in Afrikaans!

Afrikaanse kinderliedjies en rympies ▶ leer kinderliedjies en rympies in Afrikaans!

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Leer Vorms in Afrikaans! Bollie Verander in 8 Vorms | AFRIKAANS

Leer Vorms in Afrikaans! Bollie Verander in 8 Vorms | AFRIKAANS

Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans

Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu

Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

Rowenos augalas • Smurfai • Lietuvių

Rowenos augalas • Smurfai • Lietuvių

Various Ride On Toy Vehicles for Kids

Various Ride On Toy Vehicles for Kids

Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)

Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)

Die Gemmerbroodman | AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Stories | Kinders | Gingerbread man |

Die Gemmerbroodman | AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Stories | Kinders | Gingerbread man |

Trys paršiukai | Pasaka pries miega |  Lietuviški filmukai vaikams

Trys paršiukai | Pasaka pries miega | Lietuviški filmukai vaikams

Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies

Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

Leer lees - lees eerste woorde in Afrikaans!

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

TRAKTORU DZIESMAS | JAUTRA ANIMĀCIJAS MULTENĪTE BĒRNIEM PAR TRAKTORIEM

TRAKTORU DZIESMAS | JAUTRA ANIMĀCIJAS MULTENĪTE BĒRNIEM PAR TRAKTORIEM

Ну погоди! Все выпуски 1-16 (Nu Pogodi ) - Советские мультфильмы - Золотая коллекция СССР

Ну погоди! Все выпуски 1-16 (Nu Pogodi ) - Советские мультфильмы - Золотая коллекция СССР

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]