ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Vrugte kleure

Автор: Lami Leer en Speel Videos

Загружено: 2025-03-29

Просмотров: 12090

Описание: In die kombuis op die rak staan n reenboog vrugtebak. Ek sit plat, op die mat en ek kan my hande klap. Lami leer, Lami speel. Eers die vrug dan die kleur. En as ek sukkel, kan ek weer probeer

Appel appel rooi rooi
Piesang piesang, geel
Lemoen is oranje
Peer peer groen

Druiwe druiwe pers pers
Bloubessie blou
Waatlemoen is binne pink
Maar buite is dit groen

Werkaarte:
Subscribe en stuur 'n epos na [email protected]
--
Instagram:
  / lami_leer_en_speel_videos  

Facebook:
  / lamileerenspeelvideos  
--
Donasies:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Baie dankie vir jul ondersteuning.
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: [email protected]

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vrugte kleure

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans

Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans

Ons leer van vrugte | Fruits in Afrikaans

Ons leer van vrugte | Fruits in Afrikaans

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Baby Sleep Quiet Night Lullabies | Soft Baby Sleep Sounds

Baby Sleep Quiet Night Lullabies | Soft Baby Sleep Sounds

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami  #Afrikaans #Kinders

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami #Afrikaans #Kinders

Muzika vaikams | TOP 5 „Tilidūda“ dainelės vaikams

Muzika vaikams | TOP 5 „Tilidūda“ dainelės vaikams

Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD

Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD

Дети изучают английский алфавит | ABC

Дети изучают английский алфавит | ABC

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Opice na stole  + 15 ďalších piesní | 30+ minút | Kompilácia | Hankina Hudba pre deti | Po slovensky

Opice na stole + 15 ďalších piesní | 30+ minút | Kompilácia | Hankina Hudba pre deti | Po slovensky

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Lietuviška Abėcėlė Vaikams Su MuMu Raidelės A – K  🔡  🌈 Mokomės Raides su LuLu Vaikai 🎶

Lietuviška Abėcėlė Vaikams Su MuMu Raidelės A – K 🔡 🌈 Mokomės Raides su LuLu Vaikai 🎶

Учим с Песни: Цифри, Цветове, Форми и Азбука – Образователна Компилация за Деца (1–5 г.)

Учим с Песни: Цифри, Цветове, Форми и Азбука – Образователна Компилация за Деца (1–5 г.)

AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans

AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Seisoen 1

Seisoen 1

Жихарка и Колобок ✨ Любимые сказки для малышей  ✨  Super Toons TV

Жихарка и Колобок ✨ Любимые сказки для малышей ✨ Super Toons TV

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]