ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Plaasdiere Avontuur met Tannie Bianca | Diereklanke, Tel, Kleure + Gebaretaal + Meer! 🐑🐄🐖🐐🐎🐓🦢🦃

Автор: Tannie Bianca - Afrikaans is Pret!

Загружено: 2024-08-30

Просмотров: 117654

Описание: Verken die wêreld van plaasdiere in hierdie opwindende Afrikaanse leervideo wat vir kinders gemaak is! Hierdie video is propvol prettige en opvoedkundige inhoud en liedjies wat jou kind sal boei terwyl hulle belangrike konsepte leer. In hierdie video leer ons oor skape, koeie, varke, bokke, perde, donkies, hoenders, ganse, eende en kalkoene! 🐑🐄🐖🐐🐎🐓🦢🦃

Wat die video bevat:
🐑🐄🐖🐐🐎🐓Plaasdiereklanke: Leer die geluide wat gemaak word deur die plaasdiere.
❤️🧡💛💚💙💜Kleurverkenning: Leer verskillende kleure.
🔢Teloefening: Tel van 1 tot 10, beide vorentoe en agtertoe, met prettige, interaktiewe liedjies en speletjies.
🔉🔊Patrone en teenoorgesteldes: Ontdek plaasdier patrone en leer teenoorgesteldes soos groter/kleiner en ouer/jonger.
⁉️Vraagwoorde: Verken belangrike vraagwoorde soos "wat", "hoekom", "waar", en "wanneer" om nuuskierigheid en kritiese denke te stimuleer.
🖐🖖🤏Baba-gebaretaal: Leer basiese baba-gebaretaal vir noodsaaklike woorde soos "mamma", "pappa" en "help".
🖐🖖🤏Suid-Afrikaanse Gebaretaal: Inleiding tot SASL vir plaasdiere, wat leer vir almal toeganklik maak.

Vir gratis flitskaarte wat julle by die huis kan uitdruk, stuur vir my 'n epos aan [email protected] met die onderwerp waarin jy belangstel.

Moenie vergeet om te "LIKE", "SUBSCRIBE" en op die klokkie-ikoon te klik vir meer prettige en opvoedkundige video's nie. Deel hierdie video met vriende en familie om die vreugde van leer te versprei. Kom ons maak die leer van Afrikaans 'n heerlike avontuur! 🎶🌾🚜👨‍🌾

Hoofstukke:
0:00 Inleiding
03:06 Skaap
06:57 Koei
10:53 Vark
14:53 Bok
18:41 Perd
22:41 Donkie
26:41 Hoender
30:54 Gans
34:57 Eend
39:09 Kalkoen
43:14 10 Klein Trekkers Liedjie + Outro

___________________________________________________________________

Welkom mammas, pappas en maats by Afrikaans is Pret! Vir interaktiewe Afrikaanse kinderliedjies, lesse en stories het julle die regte plek gevind. Ek bring elke week nuwe videos uit - so subscribe asseblief aan my kanaal sodat julle niks misloop nie!

Julle kan my ook volg op my Facebook (www.facebook.com/tanniebianca), Instagram (  / tannie_bianca  ) of TikTok (  / tannie.bianca  )

Afrikaans is Pret se fokus is op gesonde ontwikkeling vir kinders en om die taal, Afrikaans, te bevorder en hoog te hou met ons jeug. Daar is so baie wonderlike engelse kinder videos op Youtube, soos Ms. Rachel en Super Simple Songs, amper te veel om van te kies... maar vir ons afrikaanse kinders is daar maar min. Ek, as 'n mamma wat net die beste vir haar kind wil hê, het toe besluit om afrikaanse videos vir kinders te maak sodat ek ander afrikaanse mammas en pappas kan help om ons wonderlike taal aan die gang te hou en seker te maak ons kinders leer, speel en geniet Afrikaans... want... AFRIKAANS IS PRET!

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Plaasdiere Avontuur met Tannie Bianca | Diereklanke, Tel, Kleure + Gebaretaal + Meer! 🐑🐄🐖🐐🐎🐓🦢🦃

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!

Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!

Leer oor Diere met Tannie Bianca | Afrikaans is Pret | Leer Interessante Feite en Diere Geluide

Leer oor Diere met Tannie Bianca | Afrikaans is Pret | Leer Interessante Feite en Diere Geluide

Deep Sleep Puppy Lullaby 🌌 | Gentle Bedtime Music for Toddlers

Deep Sleep Puppy Lullaby 🌌 | Gentle Bedtime Music for Toddlers

Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders

Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Gebaretaal + Kleure met Tannie Bianca | Leer Kleure, Praat, Tel, Vorms, Teenoorgesteldes + Meer

Gebaretaal + Kleure met Tannie Bianca | Leer Kleure, Praat, Tel, Vorms, Teenoorgesteldes + Meer

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

Al Tannie Bianca se Liedjies en Rympies in Een | Ou McDonald, Die Wiele van die Bus + Meer! ✨🎶

Al Tannie Bianca se Liedjies en Rympies in Een | Ou McDonald, Die Wiele van die Bus + Meer! ✨🎶

Five Little Speckled Frogs 🐸 CoComelon - Nursery Rhymes and Kids Songs | 3 HOURS | After School Club

Five Little Speckled Frogs 🐸 CoComelon - Nursery Rhymes and Kids Songs | 3 HOURS | After School Club

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 4 - Die Luiperd en Haar Welpies

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 4 - Die Luiperd en Haar Welpies

Avonture By die Huis met Tannie Bianca | Eerste Woorde, Tel tot 20, Alfabet Klanke, Kleure + Meer 🎉

Avonture By die Huis met Tannie Bianca | Eerste Woorde, Tel tot 20, Alfabet Klanke, Kleure + Meer 🎉

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Leer oor Teenoorgesteldes met Tannie Bianca | Leer Interessante Feite en Fantastiese Voorwerpe

Leer oor Teenoorgesteldes met Tannie Bianca | Leer Interessante Feite en Fantastiese Voorwerpe

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski

Learn Animals with Ms Rachel for Toddlers - Animal Sounds, Farm Animals, Nursery Rhymes & Kids Songs

Learn Animals with Ms Rachel for Toddlers - Animal Sounds, Farm Animals, Nursery Rhymes & Kids Songs

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 3 - Die Reuse van die See

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 3 - Die Reuse van die See

👩‍🚒👨‍⚕️👷 Kom leer saam oor beroepe met speletjies + liedjies | Leer Tel, Diere Klanke + Meer! 🎶🎤⭐🌞🌍

👩‍🚒👨‍⚕️👷 Kom leer saam oor beroepe met speletjies + liedjies | Leer Tel, Diere Klanke + Meer! 🎶🎤⭐🌞🌍

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]