ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 4 - Die Luiperd en Haar Welpies

Автор: Tannie Bianca - Afrikaans is Pret!

Загружено: 2024-01-19

Просмотров: 7450

Описание: Kom lees saam met my 'n oulike afrikaanse kinderboek wat my Mamma, Ouma Heila, geskryf het oor ons familie en ons lewe in Knysna - Die Avonture van die Grasmuise!

"Hierdie boek word opgedra aan alle kinders wat meer wil leer oor die natuur en alle moeders wat hulle kinders op 'n natuurlike wyse nader aan die natuur wil bring. 'n Liefde vir boeke, lees en ordentlike Afrikaans by hulle kinders wil kweek."

In Episode 4 - "Die luiperd en haar welpies" - lees ons oor die Grasmuis familie wat op 'n avontuur na Fisanthoek gaan waar daar luiperd welpies is. Ons leer interessante feite oor luiperde en sien oulike animasies van die Grasmuis familie.

__________________________________________________________________________

Welkom mammas, pappas en maats by Afrikaans is Pret! Vir interaktiewe Afrikaanse kinder liedjies, lesse en strories het julle die regte plek gevind. Ek maak nuwe videos elke week en probeer dit elke Vrydag oplaai - so subscribe asseblief aan my kanaal sodat julle al my nuwe videos sien sodra dit uit is.

Julle kan my ook volg op my facebook (www.facebook.com/tanniebianca) of Instagram (  / tannie_bianca  )

Afrikaans is Pret se fokus is op gesonde ontwikkeling vir kinders en om die taal, Afrikaans, te bevorder en hoog te hou met ons jeug. Daar is so baie wonderlike engelse kinder videos op Youtube, soos Ms. Rachel en Super Simple Songs, amper te veel om van te kies... maar vir ons afrikaanse kinders is daar maar min. Ek, as 'n mamma wat net die beste vir haar kind wil hê, het toe besluit om afrikaanse videos vir kinders te maak sodat ek ander afrikaanse mammas en pappas kan help om ons wonderlike taal aan die gang te hou en seker te maak ons kinders leer, speel en geniet Afrikaans... want... AFRIKAANS IS PRET!

Kom ons help mekaar om Afrikaans te bevorder!

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 4 - Die Luiperd en Haar Welpies

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Episode 5 - Mamma Grasmuis se Verjaardag

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Episode 5 - Mamma Grasmuis se Verjaardag

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Leer oor Diere met Tannie Bianca | Afrikaans is Pret | Leer Interessante Feite en Diere Geluide

Leer oor Diere met Tannie Bianca | Afrikaans is Pret | Leer Interessante Feite en Diere Geluide

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 2 - Tilla Tortelduif se groot skrik

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep 2 - Tilla Tortelduif se groot skrik

Leer die Alfabet | V W X | Afrikaanse Voorskoolse Video

Leer die Alfabet | V W X | Afrikaanse Voorskoolse Video

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Nommers, Kleure, Stories en meer! | AFRIKAANS

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD

Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD

Jabie - PlayTown

Jabie - PlayTown

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

6 AFRIKAANSE STORIES | 60 Minute | 10 AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Kinders | Slaaptyd |

6 AFRIKAANSE STORIES | 60 Minute | 10 AFRIKAANS FAIRY TALES | Sprokies | Kinders | Slaaptyd |

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep1 - Die Muiskinders Ontmoet die Olifante

Storie Tyd met Tannie Bianca | Avonture van die Grasmuise Ep1 - Die Muiskinders Ontmoet die Olifante

Tannie Lea: Ruimte

Tannie Lea: Ruimte

Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!

Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!

Benzee speel by die huis (Deel 2)

Benzee speel by die huis (Deel 2)

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Сборник добрых советских мультиков для малышей Все серии подряд

Сборник добрых советских мультиков для малышей Все серии подряд

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Jabie - Hyto Tyto

Jabie - Hyto Tyto

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]