Afrikaanse alfabet vir kinders- die letter a ▶ klank die alfabet
Автор: Stegosaurus Learning
Загружено: 2020-05-20
Просмотров: 48518
Описание:
As jy die Afrikaanse alfabet vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die letter a. Ons stel die letter a bekend, skryf hom, luister na sy klank en identifiseer woorde wat met die a klank begin. In die video word verwys na 'n werkvel vir die letter a. Die werkvel kan hier afgelaai word: https://www.dropbox.com/s/2iymvuh4tdc...
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die letters en klanke gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou:
Klank die alfabet
Skryf die letter a (in die sand, op papier, in die lug!)
Identifiseer woorde wat met die a klank begin
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
/ @stegosauruslearning
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: