ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Afrikaanse Kinderstorie oor INTEGRITEIT | Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo

Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s

Загружено: 2021-01-13

Просмотров: 1437

Описание: Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video tot aan die einde gekyk het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg.

Die integriteit video is 'n prettige interaktiewe video. Die kinders kyk na die karakter van Sandra die panda en wat sy aanvang. Hulle besluit en gesels dan saam wat hulle in soortgelyke situasies sou doen. Kinders kry dus die geleentheid om self te dink wat is die regte manier hoe om in bekende situasies op te tree deur die beginsel van integriteit toe te pas.

🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:
   • Afrikaanse Animasie Kinderstories – Leer L...  

🦋Het jy al die video gesien wat handel oor integriteit in ons Waardevolle Waardes video reeks? Hier is vir jou die skakel:
   • Afrikaanse Kinderstorie oor INTEGRITEIT | ...  

🦋Nog video's wat handel oor Lewensvaardighede vir kinders: Klik op die onderste skakel om die skatkis vol video's vir jou kind te vind:
   • Lewensoriëntering vir kinders - Hulp vir j...  

🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋.
🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal.
🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders.

🌈WAAROM PME Opvoedkundige Kindervideo's?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word reeds in talle skole en tuis gebruik)

Volg ons:
🌻e-pos adres: [email protected]
🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal:    / @pleasantmemorieseducation-ican  

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Afrikaanse Kinderstorie oor INTEGRITEIT | Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Afrikaanse Kinderstorie oor EERLIKHEID | Afrikaanse Opvoedkundige video

Afrikaanse Kinderstorie oor EERLIKHEID | Afrikaanse Opvoedkundige video

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?

Les 41: Naäman word genees | 10 Oktober 2021 | Father's Heart Kidz | Afrikaans Aanlyn Kinderkerk

Les 41: Naäman word genees | 10 Oktober 2021 | Father's Heart Kidz | Afrikaans Aanlyn Kinderkerk

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is SIGWOORDE? 1/6

Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is SIGWOORDE? 1/6

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian

Smurfete pārspīlē! • Smurfi • Oficiālais kanāls!

Smurfete pārspīlē! • Smurfi • Oficiālais kanāls!

Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)

Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)

5-минутная детская тренировка - Youtube - веселая тренировка для детей всех возрастов!

5-минутная детская тренировка - Youtube - веселая тренировка для детей всех возрастов!

Dinosourus Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Opvoedkundige Videos vir Kleuters

Dinosourus Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Opvoedkundige Videos vir Kleuters

Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai

Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai

Все сцены, которые надо посмотреть перед мультфильмом «Босс-молокосос 3» ⚡ 4K

Все сцены, которые надо посмотреть перед мультфильмом «Босс-молокосос 3» ⚡ 4K

Mažulis Sensejus • Smurfai • Lietuvių

Mažulis Sensejus • Smurfai • Lietuvių

Kas dārzā | Bērnu dziesmas | Latvian Folk Songs | Латышские детские песни

Kas dārzā | Bērnu dziesmas | Latvian Folk Songs | Латышские детские песни

Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans

Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans

Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių

Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių

🦀 ФИКСИКИ ПРОТИВ КРАБОТОВ - Полнометражный фильм I мультфильм для детей 🦀

🦀 ФИКСИКИ ПРОТИВ КРАБОТОВ - Полнометражный фильм I мультфильм для детей 🦀

Малыш и Карлсон: Карлсон Вернулся! - Сказки для Детей - Мультики

Малыш и Карлсон: Карлсон Вернулся! - Сказки для Детей - Мультики

Hoe leer ek my kind dieregeluide in Afrikaans? Opvoedkundige Kindervideo

Hoe leer ek my kind dieregeluide in Afrikaans? Opvoedkundige Kindervideo

Masza i Niedźwiedź ✨ Ależ ryba! 🎣🐠 Kolekcja kreskówek ✨ Masha and the Bear

Masza i Niedźwiedź ✨ Ależ ryba! 🎣🐠 Kolekcja kreskówek ✨ Masha and the Bear

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]