Les 41: Naäman word genees | 10 Oktober 2021 | Father's Heart Kidz | Afrikaans Aanlyn Kinderkerk
Автор: Father's Heart Kidz
Загружено: 2021-10-10
Просмотров: 301
Описание:
Welkom by Father's Heart Kidz. Hier is ons passie om jou kinders praktiese lewens lesse te leer uit al die wonderlike stories wat ons in die Bybel vind. Geniet dit saam ons en maak seker jy deel dit met almal wat kinders het wat graag meer wil leer van Jesus.
Vandag doen ons die laaste storie van Elisa en ons kyk 'n bietjie na hoe melaatsheid en sonde baie in gemeen het. Geniet die les saam soos ons leer oor sonde en hoe ons genees kan word daarvan.
Hier is vandag se craft link:
https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C...
Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
https://chat.whatsapp.com/CX9onDQXz7x...
Onthou om ons Facebook Blad te volg:
/ fathersheartkidz
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: