ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018

Автор: LewenSentrum

Загружено: 2018-06-17

Просмотров: 7793

Описание: DATUM: 17 JUNIE 2018
PREDIKER: ANDRIES
REEKS: WINTERRITMES
TEMA: KAGGELDENKE
TEKS: ESEGIëL 47:7-12
________________________________________________________________________________

WAT BRAND IN JOU KAGGEL?

1 Korintiërs 3:10-15 (NLV) Op grond van die genade wat God aan my bewys het, het ek soos ’n meesterbouer die fondament gelê. Ander bou daarop voort. Maar elkeen wat op hierdie fondament bou, moet baie versigtig wees. Want niemand kan ’n ander fondament lê as die een wat alreeds gelê is nie – Jesus Christus. As enigiemand op daardie fondament bou, kan hy goud gebruik of silwer of edelstene of hout of hooi of stoppels. Daar kom egter ’n dag wanneer die kwaliteit van elkeen se werk aan die lig sal kom, want die vuurtoets sal dit bekendmaak. Dié vuurtoets sal elkeen se werk beproef – of dit standhou. Die mense wie se bouwerk standhou, sal deur God beloon word. Maar die mense wie se bouwerk deur die vuur verteer word, sal skade ly, alhoewel hulle self gered sal word. Hulle sal egter wees soos mense wat op die laaste oomblik uit ’n brand gered word.

1 Korintiërs 3:1-3 (DB) “My vriende, ek kon nie met julle praat soos met mense wat die geestelike dinge van God verstaan en so leef nie. Ek moes sowaar met julle praat soos met mense wat glad nie bekommerd is oor wat God wil hê nie. Julle het net aan julleself gedink. Julle was net soos mense wat so pas Christene geword het en nog nie mooi weet wat Jesus van julle verwag nie. Geestelik was julle soos pap babatjies. Soos ’n pap babatjie net melk kan inkry, het julle net kans gesien vir die heel eenvoudigste geestelike boodskappe. Enigiets meer ingewikkeld was vir julle te veel. En nog steeds gaan dit so met julle, want julle stel net belang in julleself en julle menslike behoeftes. Kyk net na julle. Julle baklei soos kat en hond en gun mekaar niks nie. Bewys dit nie juis dat julle net aan julleself dink nie? Tree julle nie op soos mense wat eerder hulle eie belange as God se belange kies nie?”

MY EN JOU LEWE KAN ANDERS WEES,
MITS ONS ‘N ANDER INVLOEI KRY!

Esegiël 47:7-12 (DB) Terwyl ons terugstap, sien ek daar staan groot, hoë bome aan weerskante van die stroom, al langs die wal van die rivier. Die man het toe vir my verduidelik: “Hierdie water wat onder die drumpel van die huis van die Here uitkom, loop weg na die Jordaanvallei toe waar dit in die Dooie See inloop. En wanneer dit in die Dooie See inloop, word die soutwater van die Dooie See weer vars en skoon. Oral waar hierdie water kom, wemel dit van al die soorte diere. En in die water is daar baie vis, want dit is vars, skoon water. In die Dooie See leef niks nie omdat die water dood is. Hierdie water sal die Dooie See se water weer vars maak. Oral waar hierdie water kom, sal alles lewe. Weet jy wat? Langs die Dooie See sal die vissers bankvas staan, van En-Gedi af tot by En-Eglajim. Waar voorheen geen lewe was nie omdat die water dood was, sal nou elke denkbare soort vis volop wees. Oral langs die Dooie See sal die vissers hulle nette droogmaak. Daar sal net soveel soorte vis wees as in die Middellandse See. Al wat nie weer vars sal word nie, is die moeraswater en die water in die kuile langs die Dooie See. Hulle moet sout bly om julle te herinner aan die wonderwerk wat gebeur het. Aan weerskante van die wal van die rivier sal pragtige vrugtebome groei. Hierdie bome sal anders as ander vrugtebome wees. Hulle blare sal nooit verlep nie, nie eens in die winter nie. En hulle vrugte sal nooit opraak nie. Hulle sal elke maand vrugte dra, want die rivier se water kom uit die huis van die Here. Die mense sal elke dag kom vrugte pluk. En hulle sal die blare gebruik om op hulle seerplekke te sit en dit sal hulle gesond maak.”

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Waar oorwinter jy? - Andries Enslin, 24 Junie 2018

Waar oorwinter jy? - Andries Enslin, 24 Junie 2018

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

Beautiful Winter Music 2025 ❄️ Calming Music for Stress Reduction and Peaceful Mind

Beautiful Winter Music 2025 ❄️ Calming Music for Stress Reduction and Peaceful Mind

Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018

Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018

NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie  2019

NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019

5 dzīves valūtas | The 5 currencies of life (01.02.26) - Tiešraide

5 dzīves valūtas | The 5 currencies of life (01.02.26) - Tiešraide

19 November - Esegiël 17-19; 1 Johannes 1

19 November - Esegiël 17-19; 1 Johannes 1

ХРИСТИАНСКИЕ ПЕСНИ ИСЦЕЛЯЮЩИЕ ДУШУ — Сборник из 20 песен  — Maranatha Brothers

ХРИСТИАНСКИЕ ПЕСНИ ИСЦЕЛЯЮЩИЕ ДУШУ — Сборник из 20 песен — Maranatha Brothers

2026-02-01 | Leef Waarheid | Pastoor Jacques Pienaar

2026-02-01 | Leef Waarheid | Pastoor Jacques Pienaar

STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018

STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018

Allans Parijancs - Ticība Pieprasa Fizisku Rīcību (31.01.2026.)

Allans Parijancs - Ticība Pieprasa Fizisku Rīcību (31.01.2026.)

Pastore vertel stories

Pastore vertel stories

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Ek het 'n vriend wat glo maar nie kerk toe kom nie - Johan Geyser

Ek het 'n vriend wat glo maar nie kerk toe kom nie - Johan Geyser

JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie  2019

JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019

Kāpēc Dievs mīl Jēkabu, bet ienīst Ēsavu? | Dievkalpojums

Kāpēc Dievs mīl Jēkabu, bet ienīst Ēsavu? | Dievkalpojums

Wat gaan voor Jesus se wederkoms gebeur?

Wat gaan voor Jesus se wederkoms gebeur?

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie  2018

Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie 2018

Āgenskalna baptistu draudzes dievkalpojuma tiešraide 01.02.2026. plkst. 11.00

Āgenskalna baptistu draudzes dievkalpojuma tiešraide 01.02.2026. plkst. 11.00

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]