ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

IDENTITEIT - Moenie die Boer en Afrikaner terme gebruik om te verdeel nie - Wynand du Toit

Автор: Boermedia

Загружено: 2025-10-31

Просмотров: 7853

Описание: Hierdie wisselterme is inderdaad 'n aspek wat in die volk groot verdeeldheid bring. Maar die verdeelspel veroorsaak eerder 'n verlamming en onttrekking as wat dit kreatiewe werkbare oplossings meebring wat ons krag en doelgerigte vryheidsideaal ten toon stel.

Baie het al probeer om dit te definieer, maar met geen sukses anders as om mee te werk tot die verdeeldheid wat die sigbare en onsigbare vyand baie graag sal wil hê.

Dink net hoe kragtig hierdie volk kan wees as hulle hierdie met eensgesindheid hanteer en hulle eerder toespits op aksies wat ons identiteit verder uitbou.

Mag ons Hemelse Vader hulle wat in naiwiteit so verdelend is help tot insigte en hulle wat dit aanstook om doelbewustelik verdeeldheid te bewerk sal snoer en hulle blootlê as leuenaars en werktuie van verwarring wat niks goeds vir ons toekoms bring nie.

Want waar verdeeldheid heers, verdwyn vertroue — en waar vertroue verdwyn, kan geen volk bou nie. Die vyand weet dit, en daarom plant hy subtiele saadjies van twyfel tussen dié wat eintlik broers en susters behoort te wees.

Ons roeping lê nie in die skeidslyne tussen benamings of strominge nie, maar in die besef dat ons lot aan mekaar verbind is. Die Afrikaner, die Boer — watter naam jy ook al gebruik — is deel van dieselfde volk met dieselfde roeping: om te bou, te beskerm en te leef volgens die waardes wat ons vaders ons nagelaat het.

Laat ons dan ophou om met verdeeldheid dit wat ons as 'n volk bou verder af te breek, en eerder die brug van broederskap versterk en almal kan help bou aan ons eie. Want geen volk wat teen homself verdeel is, kan ooit vry wees nie.

Een stem, een doel, een roeping — dit is die pad vorentoe.

Op U almag vas vertrouend het ons vadere gebou, mag ons lewens daarvan getuig en die prys wat hulle betaal het besef en dit nie met verdeeldheid vertrap nie.

Eendrag maak mag!

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
IDENTITEIT - Moenie die Boer en Afrikaner terme gebruik om te verdeel nie - Wynand du Toit

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Dr. Peter Hammond tydens Lex Libertas se Future of Nations konferensie 2026

Dr. Peter Hammond tydens Lex Libertas se Future of Nations konferensie 2026

Podkāsts “Konservēšanas laiks” |  saruna ar Vili Krištopanu

Podkāsts “Konservēšanas laiks” | saruna ar Vili Krištopanu

Hamer op selfbeskikking en verander die narratief.

Hamer op selfbeskikking en verander die narratief.

Amerykańscy piloci B-2 właśnie zrobili Iranowi coś niewiarygodnego

Amerykańscy piloci B-2 właśnie zrobili Iranowi coś niewiarygodnego

Bloedrivier het jou nodig! Na die 2025 gebeure het staat kraantjie toegedraai. Staatsbestandheid

Bloedrivier het jou nodig! Na die 2025 gebeure het staat kraantjie toegedraai. Staatsbestandheid

Hoe lyk die toekoms vir Afrikaners in Afrika?

Hoe lyk die toekoms vir Afrikaners in Afrika?

STRATY, NARZEKANIA, PRZEKLEŃSTWA I MAJTKI - PODSŁUCHANE ROZMOWY ROSYJSKICH GENERAŁÓW [BOJKE]

STRATY, NARZEKANIA, PRZEKLEŃSTWA I MAJTKI - PODSŁUCHANE ROZMOWY ROSYJSKICH GENERAŁÓW [BOJKE]

Atak na Iran będzie klęską Trumpa? USA nie wiedzą jak pokonać Teheran? - R.Pyffel i Gen.Komornicki

Atak na Iran będzie klęską Trumpa? USA nie wiedzą jak pokonać Teheran? - R.Pyffel i Gen.Komornicki

RAG reageer op Dr. Danie Odendaal se uitskop uit ministeriële taakspan vir staatsbeheerde siektes

RAG reageer op Dr. Danie Odendaal se uitskop uit ministeriële taakspan vir staatsbeheerde siektes

Indoeiropieši un ārieši: kur beidzas mīts un sākas vēsture?

Indoeiropieši un ārieši: kur beidzas mīts un sākas vēsture?

Nawet USA nie wierzą, co Korea Południowa właśnie zrobiła dla Ukrainy… Rosja UTKNĘŁA

Nawet USA nie wierzą, co Korea Południowa właśnie zrobiła dla Ukrainy… Rosja UTKNĘŁA

NAMPO 2025 - Plaasmoorde - Muur v herinnering - Prof Andries Raath verduidelik probleem daaragter

NAMPO 2025 - Plaasmoorde - Muur v herinnering - Prof Andries Raath verduidelik probleem daaragter

Marek Budzisz - Iran to tylko początek? Konsekwencje wojny w geopolitycznej układance

Marek Budzisz - Iran to tylko początek? Konsekwencje wojny w geopolitycznej układance

Debat: Carl Niehaus en dr. Wynand Boshoff | 3 November 2025 | kykNET

Debat: Carl Niehaus en dr. Wynand Boshoff | 3 November 2025 | kykNET

Nagła Eskalacja Wojny i Trzęsienie Ziemi w Iranie. Przypadek… Czy Sygnał Czegoś Większego?

Nagła Eskalacja Wojny i Trzęsienie Ziemi w Iranie. Przypadek… Czy Sygnał Czegoś Większego?

Czy Izrael podpalił świat? Czy tylko USA?

Czy Izrael podpalił świat? Czy tylko USA?

1913, Die Naturellegrond Wet: Is enige swart mense se grond weggevat? Die waarheid oor Apartheid 2

1913, Die Naturellegrond Wet: Is enige swart mense se grond weggevat? Die waarheid oor Apartheid 2

Įvertino I. Vėgėlės siekį: tai būtų „ekologiškas politinis darinys“ su „antrinių žaliavų perdirbimu“

Įvertino I. Vėgėlės siekį: tai būtų „ekologiškas politinis darinys“ su „antrinių žaliavų perdirbimu“

Забытые южноафриканские республики 1795 года: Грааф-Рейне и Свеллендам

Забытые южноафриканские республики 1795 года: Грааф-Рейне и Свеллендам

Жириновский: остатки Ирана и Турции войдут в состав России! Воскресный вечер с Соловьевым. 13.05.18

Жириновский: остатки Ирана и Турции войдут в состав России! Воскресный вечер с Соловьевым. 13.05.18

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]