1913, Die Naturellegrond Wet: Is enige swart mense se grond weggevat? Die waarheid oor Apartheid 2
Автор: Willem Petzer Afrikaans
Загружено: 2025-10-06
Просмотров: 15696
Описание:
In Deel 2 van die reeks kyk ons na die Naturellegrond Wet van 1913 (Native Lands Act/Land Rights Act). Hierdie wet word altyd na verwys as die wet wat Swart mense se grond weggevat het.
Hier is die volle waarheid oor daardie wet en sy oorsprong.
Hierdie bronne is geraadpleeg in die skryf van die video:
-1913 Natives Land Act:
-https://www.jurist.org/features/wp-co...
-Du Toit, P. 2003. A History of Land and Property Rights in South Africa. Pretoria.
-Feinberg, HM & Horn, A. 2009. South African Territorial Segregation: New Data on farm Purchases - 1913-1936. Journal of African History 50. Cambridge.
-Schlebusch, JA. 2018. Historiese Aansprake op Grondgebied in Suid-Afrika. Bloemfontein.
-Van der Wateren, H. et. al. 1976. Kontak en Kommunikasie: Aspekte van die ontmoeting tussen die swartman en Blanke in Suider-Afrika. Potchefstroom.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: