ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Eksponente en Wortels Graad11: L4 Eksponensiële Vergelykings (moeilik)

Автор: Online Maths by Miss Pythagoras

Загружено: 2024-09-23

Просмотров: 762

Описание: Hier vind jy 'n volledige verduideliking oor hoe om Graad 11 Eksponente en Wortels in Wiskunde te bemeester. In hierdie videos verduidelik ek al die belangrike konsepte, reëls en tegnieke wat jy in die eksamen kan teëkom oor Gr 11 Eksponente en Wortels. Ek bespreek in die 8 lesse die volgende onderwerpe aan die hand van verskeie voorbeelde naamlik:
Eksponensiële uitdrukkings maal en deel, eksponensiële uitdrukkings Plus en minus, Eksponensiële Vergelykings (van maklik tot regtig moeilik), wortels en hul wette sowel as vergelykings wat wortels bevat.

Of jy nou vir die eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie viodeo reeks en "Playlist" bevat al die inligting oor Graad 11 Eksponenete en wortels wat jy moet ken volgens die CAPS sillabus.

*In hierdie video bespreek ek die volgende:* Eksponensiële VERGELYKINGS (moeilik).

Onthou asseblief om my video te "like", en te "subscribe" en vertel sommer vir al jou maats oor my kanaal. Ek gaan jou help met Graad 11 Eksponente en wortels en sommer die hele Wiskunde sillabus.

Playlist:
   • Eksponente en wortels Graad11 ( Wiskunde )  

#wiskunde #graad11 #eksponente #eksamen #onlinemathsbymissp

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Eksponente en Wortels Graad11: L4 Eksponensiële Vergelykings (moeilik)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Eksponente en Wortels Graad11: L5 Eksponensiële Vergelykings (moeilik)

Eksponente en Wortels Graad11: L5 Eksponensiële Vergelykings (moeilik)

Eksponente en Wortels Graad11: L3 Eksponensiële Vergelykings Maklik

Eksponente en Wortels Graad11: L3 Eksponensiële Vergelykings Maklik

Rasionalisering van die Noemer Konsep - Graad 11

Rasionalisering van die Noemer Konsep - Graad 11

Logarithms - The Easy Way!

Logarithms - The Easy Way!

КАК ЗАПОМНИТЬ ТРИГОНОМЕТРИЧЕСКИЕ ФОРМУЛЫ

КАК ЗАПОМНИТЬ ТРИГОНОМЕТРИЧЕСКИЕ ФОРМУЛЫ

Harvard University Interview Tricks | m = ?

Harvard University Interview Tricks | m = ?

Gr 10 Wiskunde : Eksponente - Eksponensiele Vergelykings

Gr 10 Wiskunde : Eksponente - Eksponensiele Vergelykings

Aard van die Wortels Graad11

Aard van die Wortels Graad11

Решение квадратных уравнений. Дискриминант. 8 класс.

Решение квадратных уравнений. Дискриминант. 8 класс.

Eksponente en Wortels Graad11: L1 Eksponensiële Uitdrukkings Maal en Deel

Eksponente en Wortels Graad11: L1 Eksponensiële Uitdrukkings Maal en Deel

"Cyniczny, barbarzyński, nieuprawniony". Generał Polko punktuje atak na Iran

W11 Wortelvorme

W11 Wortelvorme

Задача из вступительных Стэнфорда

Задача из вступительных Стэнфорда

W11 Rasionalisering van die noemer

W11 Rasionalisering van die noemer

Aard van die wortels Graad11: L1 Gee die aard van die wortels

Aard van die wortels Graad11: L1 Gee die aard van die wortels

Задача века решена!

Задача века решена!

Can YOU Find the Radius of This Circle?

Can YOU Find the Radius of This Circle?

Proporsionele denke

Proporsionele denke

Румынская математическая олимпиада

Румынская математическая олимпиада

10 Фактов об Airbus A380, Которые Вас Удивят

10 Фактов об Airbus A380, Которые Вас Удивят

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]