Eksponente en Wortels Graad11: L3 Eksponensiële Vergelykings Maklik
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2024-09-23
Просмотров: 1029
Описание:
Hier vind jy 'n volledige verduideliking oor hoe om Graad 11 Eksponente en Wortels in Wiskunde te bemeester. In hierdie videos verduidelik ek al die belangrike konsepte, reëls en tegnieke wat jy in die eksamen kan teëkom oor Gr 11 Eksponente en Wortels. Ek bespreek in die 8 lesse die volgende onderwerpe aan die hand van verskeie voorbeelde naamlik:
Eksponensiële uitdrukkings maal en deel, eksponensiële uitdrukkings Plus en minus, Eksponensiële Vergelykings (van maklik tot regtig moeilik), wortels en hul wette sowel as vergelykings wat wortels bevat.
Of jy nou vir die eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie viodeo reeks en "Playlist" bevat al die inligting oor Graad 11 Eksponenete en wortels wat jy moet ken volgens die CAPS sillabus.
*In hierdie video bespreek ek die volgende:* Eksponensiële VERGELYKINGS (maklik)
Onthou asseblief om my video te "like", en te "subscribe" en vertel sommer vir al jou maats oor my kanaal. Ek gaan jou help met Graad 11 Eksponente en wortels en sommer die hele Wiskunde sillabus.
Playlist:
• Eksponente en wortels Graad11 ( Wiskunde )
#wiskunde #graad11 #eksponente #eksamen #onlinemathsbymissp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: