ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

10. Die ware Josua | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

Автор: Homebase TV - Afrikaans

Загружено: 2025-12-05

Просмотров: 229

Описание: Die Woord in Diepte met Andre en Rebecca Joubert

““Dit het met daardie mense as voorbeeld gebeur, en is as waarskuwing neergeskryf vir ons wat in die eindtyd verkeer” (1 Korintiërs 10:11, AFR20).

In Josua word ‘n mens daarvan bewus dat die lewe van die hoofkarakter in hierdie boek op ’n aansienlik groter werklikhheid as sy eie dui. Hierdie beginsel bespeur mens deurgaans in die Skrif, soos die land Kanaän wat eintlik die groot hoop op ’n nuwe aarde versinnebeeld. Die aardse heiligdomdienste dui natuurlik ook op ’n groter werklikheid: “Maar Christus het gekom om Hoëpriester te wees en Hy laat goeie dinge gebeur. Hy het deur die groter en beter tabernakel gegaan. Dit is nie mense wat hierdie tabernakeltent gebou het nie, dit is God, en hierdie tabernakeltent is ook nie in hierdie wêreld nie” (Heb. 9:11, ABA).

Die vraag ontstaan dus: op watter wyse dui Josua op ’n toekomstige vervulling? Hoe weet ons vir seker dat so ’n uitleg geldig is? Watter Bybelbeginsels bepaal dat mens die boek Josua met Nuwe-Testamentiese werklikhede en met eindtydgebeure kan verbind?

Hierdie week bekyk ons die beginsels van Bybelse hermenieutiek (oftewel Bybeluitleg) wat met tipologie te make het. Ons gaan kyk hoe die Bybel op sigself vir ons aanduidings gee dat sulke tipes en antitipes [of skadubeelde wat op volmaakte beelde wys] wel ter sprake gekom het. Ons sien ook hoedat Josua se lewe op die Messiaanse bediening vooruitwys; en dat dit boonop op simbole dui wat reeds in die kerkgeskiedenis vervul is, asook op dié wat met die volvoering van die wêreldgeskiedenis te make het.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
10. Die ware Josua | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

11. Die lewe in die Beloofde Land | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

11. Die lewe in die Beloofde Land | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

Veroordeling | Nevil Norden

Veroordeling | Nevil Norden

Godsdiens en die Koerante  | Episode 546 | Bernhard Ficker

Godsdiens en die Koerante | Episode 546 | Bernhard Ficker

HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD?  -  14 SEPTEMBER 2025

HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD? - 14 SEPTEMBER 2025

#Eindtye aan 'n Turk geopenbaar

#Eindtye aan 'n Turk geopenbaar

16 November | Stephan Joubert | Dit is 'n Lewenstyl

16 November | Stephan Joubert | Dit is 'n Lewenstyl

Doen soos God, doen goed! [30 Nov 2025]

Doen soos God, doen goed! [30 Nov 2025]

12. God is getrou! | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

12. God is getrou! | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

13. Kies dan vandag! | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

13. Kies dan vandag! | Geloofslesse Uit Josua Se Lewe

VAN ANKER NA DRYF : Die NG Kerk tussen belydenis en breë kerk | Peter Guy

VAN ANKER NA DRYF : Die NG Kerk tussen belydenis en breë kerk | Peter Guy

Vasgevang in 'n VALSE EVANGELIE?

Vasgevang in 'n VALSE EVANGELIE?

Lesson 10: THE TRUE JOSHUA

Lesson 10: THE TRUE JOSHUA

Huis van gruwels

Huis van gruwels

So leef ek God se wil | Stephan Joubert

So leef ek God se wil | Stephan Joubert

Dinamies | Dr Kobus Visser oor die geestelike noodtoestand in die kerk

Dinamies | Dr Kobus Visser oor die geestelike noodtoestand in die kerk

DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024

DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024

KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen

KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen

God ken jou hart | Uit die Woord - Digitaal.

God ken jou hart | Uit die Woord - Digitaal.

Jesus ken hulle harte (Joh 6:53-71) | Vita Dei 718

Jesus ken hulle harte (Joh 6:53-71) | Vita Dei 718

GOD se grootste begeerte vir jou lewe—ONTHUL!

GOD se grootste begeerte vir jou lewe—ONTHUL!

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]