Beste Vader | Vadersdag Sondagskoolles | FHKidz
Автор: Father's Heart Kidz
Загружено: 2025-06-15
Просмотров: 134
Описание:
Beste Vader | Vadersdag Sondagskoolles | FHKidz
In vandag se spesiale Sondagskoolles leer ons hoe om ons pappas te eer en dat God die Beste Vader van almal is. Of jy nou 'n pa by die huis het, 'n oupa, 'n oom of iemand anders wat jou liefhet en vir jou omgee—hierdie les is vir JOU! 💖 Sluit by ons aan vir aanbidding, Bybel verse, prettige kaartjie en 'n groot herinnering dat jou Hemelse Vader altyd naby is.
#Sondagskool #BybelLes #Vadersdag #EerJouOuers #Eer
#ChristianKids #FathersHeartKidz
Hier is vandag se craft link:
https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C...
Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
https://chat.whatsapp.com/BybyJOAl7uW...
(Vir veiligheids redes verander die link gereeld. As die een nie werk nie, kry die nuutste link op die nuutste video)
Onthou om ons Facebook Blad te volg:
/ fathersheartkidz
Geniet dit saam met ons en maak seker jy deel dit met enige emand wat kinders het wat graag meer wil leer oor Jesus.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: