Hê Ander Lief Soos Jesus | 1 Korintiërs 13 | Sondagskool Les vir Kinders
Автор: Father's Heart Kidz
Загружено: 2026-02-08
Просмотров: 190
Описание:
Hê Ander Lief Soos Jesus | 1 Korintiërs 13 | Sondagskool Les vir Kinders
In vandag se les gaan ons leer hoe om ander soos Jesus lief te hê. 💖
Jesus het ons so lief, en as gevolg van Sy liefde word ons geroep om ander deur ons dade lief te hê – nie net deur ons woorde nie. Deur die Bybel te gebruik, gaan ons ontdek hoe ware liefde lyk en hoe die Heilige Gees ons help om ander lief te hê, selfs wanneer dit moeilik is.
Hier is vandag se craft link: https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C...
Dankie dat julle saam kyk, en ons sien julle volgende Sondag weer!
Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
https://chat.whatsapp.com/GPvAlUynTgm...
Onthou om ons Facebook Blad ook te volg:
/ fathersheartkidz
#LiefSoosJesus #JesusEnDieKinders #Kinderkerk #Sondagskool #BybelstorieVirKinders #ChristelikeKinders #1Korintiërs13 #GeloofVirKinders #FathersHeartKidz #Johannes13v34
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: