ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Afronding en skatting

Автор: ClassroomEducation

Загружено: 2024-01-10

Просмотров: 197

Описание: Wanneer ons afrond, skryf ons 'n getal eenvoudiger as wat dit is, maar ons hou dit naby aan die oorspronklike waarde. Om dit te kan doen, moet jy ‘n goeie begrip hê van plekwaarde.

In die getal 2 398 643,0699 (twee miljoen, drie honderd agt-en-negentigduisend, ses honderd drie-en-veertig, komma nul ses nege nege) is die 3 langs die desimale getal in die kolom van die ene (E), die 4 is in die kolom van die tiene (T) as ons na links beweeg, die 6 is in die kolom van die honderde (H), die 8 in die kolom van die duisende (D), ensovoort. Aan die regterkant van die komma is die 0 in die kolom van die tiendes (t), die 6 indie kolom van die honderdstes (h), die eerste 9 in die kolom van die duisendstes (d), ensovoort.

Wanneer ons 'n getal moet afrond na die naaste honderd byvoorbeeld, kyk na die syfer aan die regterkant van die afrondingsposisie (die honderde is die afrondingsposisie in hierdie voorbeeld). Nou, die 4 is aan die regterkant van die afrondingsposisie. Pas die reël toe: as die syfer aan die regterkant van die afrondingsposisie 'n 0; 1; 2; 3; of 4 is, sal die waarde van die afrondingsposisie nie verander nie. Maar wat gebeur met die syfers aan die regterkant van die afrondingsposisie? Hulle word almal nulle. In die geval waar die syfer aan die regterkant van die afrondingsposisie 'n 5; 6; 7; 8; of 9 is, sal die syfer in die afrondingsposisie met een toeneem (vermeerder) wanneer dit afgerond word. En weereens, wat gebeur met die syfers aan die regterkant van die afrondingsposisie? Hulle sal almal nulle word. Wees versigtig wanneer jy 'n getal moet afrond tot 'n sekere desimale plek, dan moet jy nie die syfers aan die regterkant van die afrondingsposisie na nulle verander nie - jy sal hulle nie eens skryf nie.

Wanneer ons skat, moet die eerste syfer nie-nul wees terwyl al die ander syfers in die verskillende plekwaardes nulle moet word.

00:00 Begin
09:12 Desimale plekke
12:15 Skatting

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Rounding off and estimation  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • Rounding off and estimation  

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Afronding en skatting

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Bewerkings met telgetalle

Bewerkings met telgetalle

Alexis Lebrun (13) vs Patrick Franziska - R32 | Singapore Smash 2026

Alexis Lebrun (13) vs Patrick Franziska - R32 | Singapore Smash 2026

Zbudowałem ARKĘ Aby URATOWAĆ WSZYSTKIE ZWIERZĘTA Przed TSUNAMI 🌊 w Minecraft!

Zbudowałem ARKĘ Aby URATOWAĆ WSZYSTKIE ZWIERZĘTA Przed TSUNAMI 🌊 w Minecraft!

Volgorde van bewerkings & eienskappe van telgetalle

Volgorde van bewerkings & eienskappe van telgetalle

Line graphs: Common mistakes

Line graphs: Common mistakes

Afronding

Afronding

Desimale Breuke

Desimale Breuke

97,7 Неправильно вычислить площадь синего квадрата в геометрической задаче про треугольник!

97,7 Неправильно вычислить площадь синего квадрата в геометрической задаче про треугольник!

Ей 12. Она поёт Арету Франклин… Пока Саймон не сказал ей петь а капелла! 😳

Ей 12. Она поёт Арету Франклин… Пока Саймон не сказал ей петь а капелла! 😳

Afronding

Afronding

Как заговорить на любом языке? Главная ошибка 99% людей в изучении. Полиглот Дмитрий Петров.

Как заговорить на любом языке? Главная ошибка 99% людей в изучении. Полиглот Дмитрий Петров.

Торт за 5 минут! Яблочный пирог тает во рту, как ураган! Все ищут этот рецепт!

Торт за 5 минут! Яблочный пирог тает во рту, как ураган! Все ищут этот рецепт!

Почему Кошки Вдруг ЗАЛЕЗАЮТ На Вас? (Причина шокирует)

Почему Кошки Вдруг ЗАЛЕЗАЮТ На Вас? (Причина шокирует)

Выращивание помидоров в бутылках на балконе для получения свежих плодов круглый год.

Выращивание помидоров в бутылках на балконе для получения свежих плодов круглый год.

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Как написать картину, чтобы она получилась как у профессионала

Как написать картину, чтобы она получилась как у профессионала

ФАКТОРИЗАЦИЯ чисел для олимпиадных задач!

ФАКТОРИЗАЦИЯ чисел для олимпиадных задач!

Omskakeling: Breuke na desimale

Omskakeling: Breuke na desimale

Rosja panikuje po wczorajszej stracie – tego się najbardziej bali!

Rosja panikuje po wczorajszej stracie – tego się najbardziej bali!

Как запоминать слова (обновлённая версия)

Как запоминать слова (обновлённая версия)

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]