ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Bewerkings met telgetalle

Автор: ClassroomEducation

Загружено: 2024-01-19

Просмотров: 157

Описание: Wanneer ons bewerkings met telgetalle doen, is dit belangrik om te weet dat nul die identiteitselement van optelling is, terwyl 1 die identiteitselement van vermenigvuldiging is. Wat beteken dit? Wanneer ons ‘n nul tel by enige getal, behou die getal sy identiteit – die nul verander nie die getal se waarde nie. Dieselfde geld as ons nul van enige getal aftrek. Die getal sal nie verander nie. Waar 1 die identiteitselement van vermenigvuldiging is, beteken dit dat wanneer ons ‘n getal met 1 maal, die getal se identiteit dieselfde bly – die 1 verander nie die getal se waarde nie. Dieselfde geld as ons ‘n getal met 1 deel. Onthou dat wanneer jy telgetalle optel en aftrek met die kolommetode, jy die korrekte plekwaardes onder mekaar skryf en dat jy oordra of gaan leen waar nodig. Die vermenigvuldiging van getalle kan ook op verskillende maniere gedoen word. Die mees algemene metode is die kolommetode, maar dit kan ook met die roostermetode gedoen word. Kyk die video om te sien hoe vinnig en maklik jy twee getalle kan vermenig met die roostermetode. Onthou dat wanneer ons getalle deel, begin ons altyd aan die linkerkant van die getal, dus, by die grootste plekwaarde. Skryf vooraf eers die eerste nege veelvoude van die deler neer sodat jy vinnig en doeltreffend die antwoord kan bepaal.

0:00 Inleiding
0:13 Karaktereienskappe van nul en een
1:49 Eienskappe van een
2:42 Optel
4:26 Aftrek
6:13 Maal
6:51 Maal met die kolommetode
9:48 Maal met die roostermetode
14:02 Deel

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Operations with whole numbers  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • Operations with whole numbers  

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Bewerkings met telgetalle

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Volgorde van bewerkings & eienskappe van telgetalle

Volgorde van bewerkings & eienskappe van telgetalle

Natuurlike Getalle, Telgetalle en Heelgetalle

Natuurlike Getalle, Telgetalle en Heelgetalle

Harvard University Interview Tricks | m = ?

Harvard University Interview Tricks | m = ?

Eienskappe van telgetalle

Eienskappe van telgetalle

Задача века решена!

Задача века решена!

Only 10% Students Solve this exponential math olympiad question | 2^t =t^32 |

Only 10% Students Solve this exponential math olympiad question | 2^t =t^32 |

Задача из вступительных Стэнфорда

Задача из вступительных Стэнфорда

Свободное владение американским английским языком

Свободное владение американским английским языком

Крутой прием решения геометрических задач

Крутой прием решения геометрических задач

Реальные польские зимние диалоги | 20 минут повседневных ситуаций

Реальные польские зимние диалоги | 20 минут повседневных ситуаций

Виктор Борге

Виктор Борге

Лукашенко: Очень прошу мужиков внимательно отнестись к моей просьбе!

Лукашенко: Очень прошу мужиков внимательно отнестись к моей просьбе!

100 Common Polish Phrases

100 Common Polish Phrases

Зарешали уже с этим примером

Зарешали уже с этим примером

Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Mozart piano concerto 23 / Elisey Mysin / Makhachkala

Mozart piano concerto 23 / Elisey Mysin / Makhachkala

Матан. Пределы для успешной сдачи зачёта | TutorOnline Математика

Матан. Пределы для успешной сдачи зачёта | TutorOnline Математика

Разложение квадратных уравнений... Как? (НэнсиПи)

Разложение квадратных уравнений... Как? (НэнсиПи)

How Do People in Lithuania Feel About Speaking Russian | Easy Russian 54

How Do People in Lithuania Feel About Speaking Russian | Easy Russian 54

Румынская математическая олимпиада

Румынская математическая олимпиада

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]