Blinde atleet vertel: ‘God het my die vermoë gegee om vas te byt.’
Автор: LiG: God se krag in my krisis
Загружено: 2024-02-25
Просмотров: 1338
Описание:
Cornelia Liebenberg is met ’n degeneratiewe oogsiekte gebore en is vandag op 48 as blind geklassifiseer. Sy moes vroeg reeds ophou werk as onderwyser as gevolg van haar siekte, maar kon daarna vir ’n ruk as telefoon-operateur werk. Maar gelukkig hoef sy nie op te hou om sport te behoefen nie – sy het reeds die Two Oceans-ultra-marathon en ’n paar Comrades-wedlope, met 'n gids aan haar sy, voltooi. En deesdae neem sy aan driekamp-wedlope deel en het geleer: “As jy dink jy kan nie meer nie, het jy nog altyd bietjie oor om te gee.”
Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons.
HOOF VAN POP24
Izelle Venter
OPERASIONELE HOOF
Lea Knoesen
KREATIEWE VERVAARDIGER
Loren Greyling
INHOUDSVERVAARDIGERS
Conette le Roux
Maryke Hansen
PROJEKLEIER
Ryno Verster
KINEMATOGRAAF
Rudi du Preez
KLANKTEGNIKUS
Sanele Velelo
HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT
Pieter Serton
GRIMEERKUNSTENAAR
Giselle Venter
REDIGEERDER
Mené Meyer
FINALE KLANKMENG
Tamryn Breakey-Volschenk
YOUTUBE-KANAALBESTUURDER
Quinton Lourens
OPERASIONELE KOÖRDINEERDER
Dene Opperman
MEDIABESTUURDER
Craig Fegen
DATA-ONTVANGER
Mcebisi Sidlai
HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
Laretha Blom
GEHALTE-BESTUUR
Shaun Abels
IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
HOOF
Nico Simpson
INHOUDSHOOF
Le Roux Schoeman
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: