ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Ek kan ('n Psalm vir Jan)

Автор: Petronel Baard

Загружено: 2025-07-29

Просмотров: 3359

Описание: 'n Trooslied, toegewy aan Jan Bloukaas.

"Ek het nooit die voorreg gehad om vir Jean du Plessis – beter bekend onder sy verhoogsnaam, Jan Bloukaas – persoonlik te ontmoet nie. Ek was egter bewus van sy dapper stryd teen breinkanker, wat tragies in Desember 2024 sy lewe geëis het.

Toe ’n vriend vroeër vanjaar ’n oproep rig vir gedigte wat sou bydra tot ’n bundel ter nagedagtenis aan Jean se lewe – met die tema God kan – het ek stilgestaan en begin nadink oor wat sy lewe vir ander kon beteken het. Wat my diep getref het, was dat Jean, ten spyte van alles wat teen hom gestaan het, ’n onwrikbare geloof gekoester het. Hy het nooit geskroom om sy geloof te bely of dit met die wêreld te deel nie.

Vir my was Jean se lewe ’n monument van hoop en vertroosting – vir almal wat dalk self teen donker dae te staan kom. Ek kan is daarom vir my ’n psalm vir Jan. Jan Bloukaas, ja, maar ook Jan Alleman. ’n Trooslied vir elkeen wat dit nodig het om te hoor: Daar ís hoop. Daar ís ’n Almag. Daar ís ’n antwoord".

Sidney Gilroy
Julie 2025, Reebok

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Ek kan ('n Psalm vir Jan)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Die Berggans het 'n veer laat val

Die Berggans het 'n veer laat val

Dis Kersfees 2025 ☆

Dis Kersfees 2025 ☆

Я умер, и то, что Иисус показал мне о посте, шокирует вас — околосмертное переживание

Я умер, и то, что Иисус показал мне о посте, шокирует вас — околосмертное переживание

She has been Touched - Lyric Video

She has been Touched - Lyric Video

“Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd

“Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd

Ek wou nog sê - Liriekvideo

Ek wou nog sê - Liriekvideo

n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 7- Profeet Lorraine Steenberg

n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 7- Profeet Lorraine Steenberg

Угроза, от которой стынет кровь. Почему

Угроза, от которой стынет кровь. Почему "спецы" по пыткам не смогли выполнить заказ КГБ?

As Vincent my vriend kon wees

As Vincent my vriend kon wees

«Взгляд на Голикову глазами Томева» @Alex_Steingardt

«Взгляд на Голикову глазами Томева» @Alex_Steingardt

TRUMP NAGLE PRZERWAŁ SPOTKANIE Z ZEŁENSKIM - ZASKAKUJĄCY POWÓD

TRUMP NAGLE PRZERWAŁ SPOTKANIE Z ZEŁENSKIM - ZASKAKUJĄCY POWÓD

Lied: Bethlehem Kind

Lied: Bethlehem Kind

COLINDUL CERBULUI (

COLINDUL CERBULUI ("THE DEER CAROL")

Theuns Jordaan - Gebed (Met Lirieke)

Theuns Jordaan - Gebed (Met Lirieke)

IN SILENCE - Soaking Worship Instrumental | Time With God

IN SILENCE - Soaking Worship Instrumental | Time With God

РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь

РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь

#97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц

#97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц

Shelter Me (Psalm 91 in Song – Hebrew & English Worship)

Shelter Me (Psalm 91 in Song – Hebrew & English Worship)

The Breath of my Mother - Lyric Video

The Breath of my Mother - Lyric Video

Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]