Graad 10 Getalpatrone #1: Inleiding
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2022-04-03
Просмотров: 518
Описание:
Hello Gr10's 🙌 Hierdie video gaan oor getalpatrone en wat hulle is. Ek noem ook hoe om rye te herken en hoe rye gevorm kan word.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:07 Inleiding
00:52 Definisie va 'n Ry
01:26 Definisie van 'n Term
01:42 Algemene Term
02:15 Voorbeeld van 'n Ry - hoe om terme te identifiseer
03:17 Voorbeelde van verskeie rye
06:26 Einde
-------------------------------
Vir nog videos, kyk hier 👇:
Vir die volgende video, click hier: • Graad 10 Getalpatrone #2: Linieêre rye
As julle nog videos in die Graad 10 reeks soek, kyk hier: • Graad 10
Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: