Graad 10 Getalpatrone #2: Linieêre rye
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2022-04-10
Просмотров: 318
Описание:
Hi almal 🙂 Die is die tweede getalpatrone video. Ons gaan deur linieêre rye. Daar is 4 voorbeelde. Voorbeeld 4 is die moeilikste en toets werklik of jy linieêre rye verstaan.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:07 Inleiding
00:35 Algemene Formule en Verduideliking
01:19 Gemene Verskil Definisie
02:42 Klein voorbeeld van 'n ry
03:36 Voorbeeld 1
07:56 Voorbeeld 2
13:19 Voorbeeld 3
15:53 Voorbeeld 4
21:13 Einde
-------------------------------
Vir nog videos, kyk hier 👇:
Vir die vorige video, click hier: • Graad 10 Getalpatrone #1: Inleiding
As julle nog videos in die Graad 10 reeks soek, kyk hier: • Graad 10
Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: