Graad 12 Funksies #5: Logaritmes
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2021-04-18
Просмотров: 310
Описание:
Hello almal! Hierdie video behandel logaritmes. Daar is 5 voorbeelde. Ek behandel voorbeelde met logaritmiese wette en ek wys vir julle hoe om somme met logaritmes te doen. Onthou om 'n sakrekenaar byderhand te hou. Laat weet in die comments as julle 'n video spesifiek oor proewe van die logaritmiese wette wil hê.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:07 Inleiding
00:46 Waarom log belangrik is
01:00 Standaarvorm van log en die simbole
02:30 Spesiale log waardes
03:08 Logaritmiese wette
05:20 Voorbeeld 1
06:08 Voorbeeld 2
06:48 Voorbeeld 3
11:58 Voorbeeld 4
14:37 Voorbeeld 5
16:09 Einde
-------------------------------
Laat my asseblief in die comments of op instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Vir nog videos, kyk hier 👇:
Vir die vorige video, click hier: • Graad 12 Funksies #4: Eksponentiële Funksies
As julle nog videos in die Graad 12 reeks soek, kyk hier: • Graad 12 Rye #1: 'n Inleiding
As julle 'n studiebundel vir julle eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma...
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: