Graad 12 Trigonometrie #1: Inleiding
Автор: WiskundeMetMargie
Загружено: 2024-06-09
Просмотров: 182
Описание:
Hey almal👋
Ons kyk hier na al die konsepte wat jy vir trigonometrie nodig het - watter grafieke, identiteite en reëls jy bewus van moet wees.
Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀:
-------------------------------
00:00 Inleiding
00:57 Belangrike Grafieke
04:33 Verhoudings van Sin, Cos en Tan
05:51 Cartetiese Vlak
06:55 CAST Diagram
09:55 Reduksieformules en Ko-Funksies
13:13 Identiteite
14:28 Negatiewe Hoeke
15:32 Saamgestelde Hoeke
16:19 Dubbelhoeke
17:43 Spesiale Driehoeke en Hoeke
19:51 Reëls - Area, Sinus en Cosinus
24:29 Einde
-------------------------------
Vir nog Graad 12 Videos, kyk hier: • Graad 12 Rye #1: 'n Inleiding
Die volgende video 👉: • Graad 12 Trigonometrie #2: Hersiening Voor...
As julle 'n studiebundel vir julle matriek eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma...
Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie
Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer.
As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: