Graad 10 Wiskunde: Linieêre funksies, bepaal die koördinate van die snypunt
Автор: IgniteEducate
Загружено: 2025-11-10
Просмотров: 93
Описание:
Graad 10 Wiskunde, bepaal die snypunt van twee linieêre funksies, f(x) en g(x).
Ons volg drie stappe:
1. Stel die vergelykings gelyk aan mekaar om x te bepaal.
2. Stel die x waarde in enige van jou twee funksies om y te bepaal.
3. Bepaal jou koördinate van die snypunt deur die inligting saam te voeg in die formaat (x;y).
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: