NG Gemeente Jeffreysbaai Ordening en bevestiging van Jugi Barnard II 25 Januarie 2026
Автор: NG Gemeente Jeffreysbaai
Загружено: 2026-01-25
Просмотров: 842
Описание:
Welkom by ons aanlynuitsending van ons JONK diens waar Jugi Barnard se ordening plaasvind
Prediker: Jugi Barnard
Tema: Jou storie
Teks: Lukas 15: 18-32
Ons gemeente is aan die beweeg om golwe van liefde en lig te wees vir die wêreld in nood.
Die gemeente het drie Kampusse:
NG Kompleks - Wavecrest
Da Gama kerk - Da Gama weg
NG Kerksaal – Paradysstrand
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: