NG Gemeente Jeffreysbaai Aanlynuitsending II 8 Februarie 2026
Автор: NG Gemeente Jeffreysbaai
Загружено: 2026-02-07
Просмотров: 443
Описание:
Welkom by ons aanlynuitsending.
Tema: Wanneer God Self
deur die stukke loop
Joe Janse van Rensburg
Teks: Genesis 15
Ons gemeente is aan die beweeg om golwe van liefde en lig te wees vir die wêreld in nood.
Die gemeente het drie Kampusse:
NG Kompleks - Wavecrest
Da Gama kerk - Da Gama weg
NG Kerksaal – Paradysstrand
Die huidige leraars is:
Joe Janse van Rensburg (Gemeenteleier)
David Higgs
Nardus Greyling
Hessie van der Watt
Jugi Barnard
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: