Daaglikse Oordenking - 7 Oktober 2025
Автор: LewenSentrum
Загружено: 2025-10-06
Просмотров: 8120
Описание:
Lukas 7:41-42 (NLV)
Jesus vertel hom toe die volgende verhaal: “’n Man het vir twee mense geld geleen – 500 rand vir die een, en 50 vir die ander. Maar nie een van die twee kon hom terugbetaal nie; hy het dus maar al twee oorgesien en hulle skuld afgeskryf. Wie dink jy het hom daarna die meeste liefde bewys?”
👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼
👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b...
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: