Daaglikse Oordenking - 3 Januarie 2026
Автор: LewenSentrum
Загружено: 2026-01-02
Просмотров: 6975
Описание:
1 Konings 18:36-37 (NLV)
Teen die tyd van die aandoffer het die profeet Elia na die altaar toe gegaan en gebid: “Here, God van Abraham, Isak en Israel, wys tog vandag dat U God is in Israel en dat ek u dienaar is wat alles op u bevel gedoen het. Here, antwoord my! Antwoord my sodat hierdie volk kan erken dat U, Here, God is en dat dit U is wat hulle weer na U toe laat omdraai.”
👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼
👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b...
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: