ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Waar kom die Drie-Eenheid vandaan?: ‘n Historiese en teologiese ondersoek • Philip Liebenberg

Автор: Renaissance Gemeenskap

Загружено: 2025-12-14

Просмотров: 246

Описание: Waar kom die Drie-eenheid vandaan?
Is dit ’n Bybelse leer, of ’n latere teologiese konstruk?

In hierdie praatjie word die oorsprong van die Drie-eenheid histories en krities ondersoek, met aandag aan Bybelse tekste, vroeë Christelike ervaring en die invloed van Grieks-filosofiese denke.

Die gesprek beweeg verby eenvoudige antwoorde en vra hoe begrippe soos Vader, Seun en Gees ontstaan het—en hoe antieke ervaring vandag, ten spyte van die verskil in metafore, selfs aansluiting vind by mense wat nie letterlik glo nie en hulle ervaring van die lewe.

Daar word gekyk na die Logos-begrip, die onderskeid tussen die historiese Jesus en latere Christologie, en die moontlikheid om die Drie-eenheid simbolies eerder as dogmaties te verstaan. Selfs non-teïsties.

Hierdie praatjie is bedoel vir kykers wat belangstel in teologie, godsdiensgeskiedenis, filosofie en eerlike geloofsvrae—ook vir dié wat hulself as spiritueel, agnosties of ateïsties beskou.

#DrieEenheid #Teologie #Godsdiensgeskiedenis #Bybelwetenskap #FilosofieVanGodsdiens #ChristelikeDogma #HistorieseJesus #Logos #GeloofEnRede #AkademieseGesprek #philipliebenberg

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Waar kom die Drie-Eenheid vandaan?: ‘n Historiese en teologiese ondersoek • Philip Liebenberg

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Drie prentjies van Jesus: Deel 1 | Thomas se Evangelie • Philip Liebenberg

Drie prentjies van Jesus: Deel 1 | Thomas se Evangelie • Philip Liebenberg

Wybucha Wojna Domowa w Rosji: FSB Zwraca się PRZECIW Generałom

Wybucha Wojna Domowa w Rosji: FSB Zwraca się PRZECIW Generałom

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 2 Jou essensie sit vas in ‘n wiel • Philip Liebenberg

Antieke wêreldbeskouings wat ons steeds beheer 2 Jou essensie sit vas in ‘n wiel • Philip Liebenberg

Wielkie siły amerykańskie zbliżają się do Iranu. Czy grozi nam nowa wojna?  Prof. Andrew MIchta

Wielkie siły amerykańskie zbliżają się do Iranu. Czy grozi nam nowa wojna? Prof. Andrew MIchta

Jacek Walkiewicz: kończę karierę mówcy

Jacek Walkiewicz: kończę karierę mówcy

Is die Liggaam Net ’n Tydelike Houer? Die Oorsprong van Siel & Dualisme Ontmasker• Philip Liebenberg

Is die Liggaam Net ’n Tydelike Houer? Die Oorsprong van Siel & Dualisme Ontmasker• Philip Liebenberg

USA wysyła MASĘ WOJSK w okolicach Iranu. Trump traci cierpliwość. Siły zbrojne są gotowe do ataku

USA wysyła MASĘ WOJSK w okolicach Iranu. Trump traci cierpliwość. Siły zbrojne są gotowe do ataku

Kiedy trzeba OGRANICZAĆ WOLNOŚĆ, to PiS i PO = JEDNO ZŁO?! Radek Pogoda

Kiedy trzeba OGRANICZAĆ WOLNOŚĆ, to PiS i PO = JEDNO ZŁO?! Radek Pogoda

Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg

Die ontwikkeling van die Christus bewussyn en hoe dit sekulêre toepassing vind • Philip Liebenberg

Glo ek God se wysheid? Ds Gustav Opperman  Luk 7; Spr 1 Woorde uit sy Woning

Glo ek God se wysheid? Ds Gustav Opperman Luk 7; Spr 1 Woorde uit sy Woning

Такой была жизнь в Иерусалиме во времена Иисуса | 1 год н. э. | Святой город | С ИИ

Такой была жизнь в Иерусалиме во времена Иисуса | 1 год н. э. | Святой город | С ИИ

Jesus, meer as net my Verlosser... [7 Des 2025]

Jesus, meer as net my Verlosser... [7 Des 2025]

Why Stilbaai is the Garden Route's Best Kept Secret!

Why Stilbaai is the Garden Route's Best Kept Secret!

16 November | Stephan Joubert | Dit is 'n Lewenstyl

16 November | Stephan Joubert | Dit is 'n Lewenstyl

Job Bybelskool

Job Bybelskool

Drie prentjies van Jesus: Deel 2 | Die Evangelie van Maria: Kerkdogma of innerlike ervaring?

Drie prentjies van Jesus: Deel 2 | Die Evangelie van Maria: Kerkdogma of innerlike ervaring?

Storie en wetenskap: Waarom hierdie keuse ‘n illusie is •Philip Liebenberg

Storie en wetenskap: Waarom hierdie keuse ‘n illusie is •Philip Liebenberg

Vannag of vandag: kies reg! [23 Nov 2025]

Vannag of vandag: kies reg! [23 Nov 2025]

Como a Arca de Noé Foi Realmente Construída — Cada Detalhe Revelado

Como a Arca de Noé Foi Realmente Construída — Cada Detalhe Revelado

Kto może szurnąć Tuska?

Kto może szurnąć Tuska?

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]