Stille Nag, Heilige Nag(2025)
Автор: Izak Roodt
Загружено: 2025-12-05
Просмотров: 294
Описание:
ⴕⴕⴕⴕⴕⴕⴕ
00:13
Stille nag, heilige nag,
Alles rus; eensaam wag
Slegs Maria, geseënde vrou,
By haar Kindjie, met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!
00:55
Stille nag, heilige nag,
Oor die veld, lief en sag,
Klink die lied van die Engelekoor,
Eers deur herders, dan verder gehoor:
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!
01:40
Stille nag, heilige nag,
Jesuskind, vriend'lik lag
Liefde teer uit u godd'likemond;
Tans daag heerlik die vrywordingstond
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
ⴕⴕⴕⴕⴕⴕⴕ
#kersliedere
ⴕⴕⴕⴕⴕⴕⴕ
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: