ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Автор: Revive Our Hearts South Africa

Загружено: 2020-10-01

Просмотров: 7754

Описание: Bybelstudie Psalm 107: God se goedheid in swaarkry tye
Sessie 1: Let op: Die Here is getrou

Revive Our Hearts South Africa se eerste Bybelstudiereeks in Afrikaans handel oor Psalm 107 - God se goedheid in tye van swaarkry. Retha de Villiers is die aanbieder en direkteur van Revive Our Hearts South Africa en bied reeds 30 jaar Vrouebybelstudies aan.

Hierdie eerste sessie in die reeks van agt, gee ‘n oorsig oor die eerste helfte van die Psalm. Die Here se getrouheid word in die eerste 32 verse beskryf aan die hand van vier moeilike situasies waarin Christene hulle dikwels bevind.

Daar word vertel hoe die Here antwoord op die hulpgeroep van die wat in die woestyn is, die wat in kettings vasgevang is, die wat ellendig voel as gevolg van hulle eie sondes en die wat storms in die lewe beleef.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Bybelstudie S1 E2: Let op:  Alle mag behoort aan die Here

Bybelstudie S1 E2: Let op: Alle mag behoort aan die Here

Ken jy die Heilige Gees? [Heilige Gees - Deel 1] (Johan Delport)

Ken jy die Heilige Gees? [Heilige Gees - Deel 1] (Johan Delport)

HOW GOD USES PAINFUL BATTLES || DAILY RHEMA || PROPHET JOSHUA JEUEL

HOW GOD USES PAINFUL BATTLES || DAILY RHEMA || PROPHET JOSHUA JEUEL

Dr. MYLES MUNROE | You Saw It Coming | Purpose, Preparation & Divine Alignment, #DivineAwakening

Dr. MYLES MUNROE | You Saw It Coming | Purpose, Preparation & Divine Alignment, #DivineAwakening

Kanał Zero i Arleta Bojke Szokują! Czy Mamy Akceptować Banderyzm i Zbrodnie Ukraińców na Polakach?

Kanał Zero i Arleta Bojke Szokują! Czy Mamy Akceptować Banderyzm i Zbrodnie Ukraińców na Polakach?

Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

О прошедшем году - в будущий 2026. Сновидение, откровение.

О прошедшем году - в будущий 2026. Сновидение, откровение.

Bybelstudie S1 E4: Help! Ek roep tot U, my God

Bybelstudie S1 E4: Help! Ek roep tot U, my God

330. Ko par to saka Bībele?

330. Ko par to saka Bībele?

Bybelstudie Sessie 1 (Afrikaans)

Bybelstudie Sessie 1 (Afrikaans)

Dit het BEGIN - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Dit het BEGIN - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Bybelstudie S1 E3: Let op:  Dankbaarheid lei tot geestelike groei

Bybelstudie S1 E3: Let op: Dankbaarheid lei tot geestelike groei

'n Spesiale boodskap oor die huidige gebeure in Israel!

'n Spesiale boodskap oor die huidige gebeure in Israel!

Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)

Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)

Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM

Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM

Tien Bybelverse Wat Jou Geloof Sal Versterk (VERSTEK JOU GELOOF)

Tien Bybelverse Wat Jou Geloof Sal Versterk (VERSTEK JOU GELOOF)

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025

Herontdek die Bybel. Deel 1

Herontdek die Bybel. Deel 1

Bybelstudie S1 E8: Let op: God is goed. Sy liefde vir jou sal nooit eindig nie

Bybelstudie S1 E8: Let op: God is goed. Sy liefde vir jou sal nooit eindig nie

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]