Lees Jou Bybel So – En Verstaan Dit Beter!
Автор: Nader In Eenvoud
Загружено: 2025-02-24
Просмотров: 456
Описание:
Wil jy jou Bybellees verdiep en beter verstaan wat jy lees? In hierdie video deel ek 'n eenvoudige, maar kragtige metode om 'n boek of brief in die Bybel deur te lees en regtig insig te kry. Hierdie metode sal jou help om God se Woord op 'n nuwe manier te beleef en jou geloof te versterk.
.....................................................
Blue Letter Bible - https://www.blueletterbible.org/
.....................................................
E-Boeke In Ons Aanlyn-Winkel
Besoek ons aanlyn-winkel vir Bybelstudies, gidse en oordenkingsboeke in PDF-formaat - https://www.bybel-en- gebed.co.za/shop/
.....................................................
Sosiale Media
NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za
SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/
FACEBOOK GROEP - / bybeltyd
ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/
.....................................................
Kontakbesonderhede
Stuur vir my 'n e-pos na [email protected]
.....................................................
Meer oor hierdie kanaal
Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: