Antoinette Pienaar op Theefontein video 40
Автор: Bruis - Afrikaanse tydskrif
Загружено: 2025-03-15
Просмотров: 2636
Описание:
HY HET OOK ‘N MA EN ‘N PA…
Antoinette Pienaar van Theefontein sê haar ma het haar geleer almal, maak nie saak wat hulle gedoen het of waarvan hulle beskuldig word, het ook ‘n ma en ‘n pa… met gevoelens.
Ons plaas elke Sondag 'n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif.
Kontak gerus vir Antoinette by [email protected].
Geniet die video!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: