Antoinette Pienaar op Theefontein video 69
Автор: Bruis - Afrikaanse tydskrif
Загружено: 2025-10-04
Просмотров: 1461
Описание:
AS DIE STERRE BEGIN SPEEL IN DIE HEMELRUIM
Oom Johannes het geglo jy moet ná middernag opstaan en uit jou huis gaan om te kyk wat maak die sterre – hulle hang nie net heelnag nie, vertel Antoinette Pienaar. Verlede week was dit nie so koud nie, en dis presies wat sy toe gedoen het. Raai wie ontmoet sy toe?
Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif.
Kontak gerus vir Antoinette by [email protected].
Geniet die video!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: