Nick Serfontein oor Trump se tariewe: Gaan dit ons beesvleisbedryf raak?
Автор: MediaBoer
Загружено: 2025-04-30
Просмотров: 324
Описание:
🇿🇦 Wat beteken Trump se invoertariewe vir Suid-Afrika se beesvleisbedryf?
In hierdie video deel Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep en gerespekteerde leier in die landbousektor, sy insigte oor die moontlike impak van Amerikaanse handelsbeleid – spesifiek Trump se tariewe – op ons plaaslike beesvleisbedryf.
💬 Moenie die gesprek misloop nie! Nick praat oor internasionale markte, plaaslike produksie, en waarom boere en verbruikers gerus kan wees .
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: