Sernick Verse Keuringsdag 2025
Автор: Agri Frame
Загружено: 2026-02-20
Просмотров: 15
Описание:
Op 25 April 2025 het Sernick se jaarlikse Verse Keuringsdag plaasgevind op die plaas Liebenberastroom, net buite Edenville. Tvdens die geleentheid is ongeveer 330 verse gekeur. Die keurders Fourie Scheepers en Arthur de Villiers, het hul kundiaheid gedeel en só die reeds uitstaande kwaliteit van die Sernick-kudde beaam.
Sernick se verbintenis tot genetiese uitnemendheid het opnuut geblyk, met elke vers wat die toon aangee vir die toekoms van die beesbedryf. Met 'n doelgerigte fokus op vooruitgang en kwaliteit, bly Sernick 'n toonaangewende naam waar eersteklas genetika en boerderyprestasie hand aan hand loop.
Daaboek die Datums:
Sernick Boeredag
🗓Datum: 1 Mei 2025
🕙Tvd: 09:00 - 13:30
📍Plek: Liebenbergstroom Plaas, Edenville
Sernick 47ste Produksieveilinc
🗓Datum: 6 Junie 2025
🕚Tyd: 11:00
📍Plek: Sernick Veilingskompleks, Liebenbergstroom Plaas, Edenville
~ Aanbod: 700 uitmuntende Bonsmaras
Vir enige navrae, kontak gerus:
• Nick Serfontein - 082 554 7690
• James Jnr - 063 777 2403
• James Allen - 082 370 7553
• Patrick Sekwatlakwatla - 060 965 5004
#landbou #bonsmarasouthafrica #sernickbonsmaras #boeredag #rooiras #lewendehawe #bonsmarateelers #veiling2025 #beesboer #boerevansuidafrika #livestockmarketing #livestockphotography#elrizealbertsbemarking #mediaboer #agriframe
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: