ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2020-09-26

Просмотров: 7941

Описание: Daar is vandag al hoe meer stemme wat opgaan wat sê: Dis beter om ons geliefdes te verbrand
as om hulle te begrawe. Beter om hulle te veras en dan die oorskot in die herdenkingsmuur by die kerk in te messel. Dis beter as die al die vuil en verwaarloosde begrafplase wat oral rondom ons te sien is. Wat beteken daardie hopie grond met ’n grafsteen daarop? Woordverkondiging Genesis 23, ds Gustav Opperman, GK Matlabas. Skryf in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, vir meer as 430 aktuele video's. As u geloofsvrae het, kontak ons by [email protected]. Ons gee om!

Buitendien, wat beteken daardie grafsteen
as almal jou later in die later jare al lankal vergeet het?

Bron: Genesis 23
Waarom eerder begrawe?
Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
2020 09 20

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...  
2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected]
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: [email protected]
6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 102 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.

Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:

Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Moenie moed opgee nie!  Selfs oor onbekeerde familie. Ds Gustav Opperman 2 Kor 4

Moenie moed opgee nie! Selfs oor onbekeerde familie. Ds Gustav Opperman 2 Kor 4

Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

Verassing vs Begrawe - Deon Allers

Verassing vs Begrawe - Deon Allers

Opgestaan vir my! Luk 23 HK 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Opgestaan vir my! Luk 23 HK 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Die BYBELSE perspektief tussen VERASSING & BEGRAFNIS - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Die BYBELSE perspektief tussen VERASSING & BEGRAFNIS - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Wat beteken dit om weer gebore te word? (Joh 3:1-8)

Wat beteken dit om weer gebore te word? (Joh 3:1-8)

Begrawe of Veras?

Begrawe of Veras?

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

God stoei met ons Genesis 32 Ds Gustav Opperman GK Ventersburg Woorde uit sy Woning

God stoei met ons Genesis 32 Ds Gustav Opperman GK Ventersburg Woorde uit sy Woning

Vyf minute na die dood van 'n gelowige

Vyf minute na die dood van 'n gelowige

114 Vita Dei Woordskool: Die Innigheid van God

114 Vita Dei Woordskool: Die Innigheid van God

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Past. Kobus Brouwers - Boodskap vir families

Past. Kobus Brouwers - Boodskap vir families

116) Kerk toe met vreugde! (Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

116) Kerk toe met vreugde! (Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Louis Malherbe - Die Huwelik

Louis Malherbe - Die Huwelik

65 Vita Dei Woordskool: Oorwin Vrees

65 Vita Dei Woordskool: Oorwin Vrees

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]