Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
Автор: Woorde uit sy Woning
Загружено: 2021-03-06
Просмотров: 1717
Описание:
Wat is die doel van die graf? Het ons die graf vandag nog nodig? Die grawe van grafte en die onderhouding daarvan het deesdae so ‘n beslommernis geword. Woordverkondiging Luk 23:50-24:13 asook Markus 16:9-14, ds Gustav Opperman, GK Matlabas. Besoek ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning vir meer as 530 preke, Bybelstudies en videoreekse.
So is dit dan ook mode onder westerlinge vandag
om die as van hulle geliefdes in die see te gooi.
Baie moderne kerkgangers vind deesdae ook
al meer verskoning om oupa en ouma se liggame te laat verbrand …
en dan hulle self te troos
deur die as in een of ander gedenkmuur te laat inmessel.
Waarom dan nog die graf?
Daar is 'n paar Bybelse redes
hoekom die graf vir die gelowige belangrik is …
Daar is veral een belangrike rede
hoekom ons 'n graf inderdaad nodig het …
Hierdie rede kom duidelik
in die gebeure rondom die graf van die Here Jesus na vore.
Toe Petrus neerbuk, sien hy die doeke alleen lê …
Bron: Luk 23:50-24:13 asook Markus 16:9-14
Die graf as kleedkamer
Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
Woorde uit sy Woning
2021 02 14
Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ... Die volledige DVD kan bestel word by [email protected].
2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected]
6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 102 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie.
Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: