1925 - Soek my son (Lyric Video)
Автор: 1925Official
Загружено: 2024-08-05
Просмотров: 402
Описание:
Soek my son is ‘n enkelsnit met ‘n boodskap vir interpretasie, van toepassing vir almal wat ‘n boodskap daarin kan raaksien. Dit kom van ‘n plek waar enige iemand hul eie plek in die son kan geniet. In plaas daarvan om ander af te breek en te kompeteer, gun liewer vir mekaar n stukkie sonskyn. Soms is dit al wat mens nodig het, deur goeie en slegte tye.
Hierdie is ons “lyric” video vir ons single “Soek my son”. Maklik vir jou om die woorde te leer en te kan saam sing.
Luister hierdie lied op alle platforms:
https://linktr.ee/1925Official
Hierdie lied het baie krediet en ons sê baie dankie aan die volgende mense:
Producer :
Werner Beukes
Videography and Photography :
Static Productions
Phillip Prinsloo
Lyric Video and Music Video :
Static Productions
Phillip Prinsloo
Composer :
Arno Christiaan Du Toit
Written by :
Arno Christiaan Du Toit
Mornè Christiaan Kleyn
David-Lee Gericke
Instruments :
Guitar :
Arno Christiaan Du Toit
Werner Beukes
Piano :
Jeffrey Pringle Gericke
Werner Beukes
Synthesizer :
Jeffrey Pringle Gericke
Werner Beukes
Strings :
Werner Beukes
Bass Guitar :
Rèno Patrick Gericke
Werner Beukes
Drums :
Mornè Christiaan Kleyn
Ons sê vir julle almal baie dankie vir die ondersteuning en liefde. Ons het hard gewerk om die lied vir julle spesiaal te maak. Ons hoop dat julle die son in julle lewe sal vind.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: