1925 Band - My Liewe Hemel (Official Music Video)
Автор: 1925BandVEVO
Загружено: 2022-06-02
Просмотров: 26534
Описание:
Official Music Video for "My Liewe Hemel" by 1925 Band.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/MLH
Follow 1925 Band on Social Media:
Facebook - / 1925band
Instagram - / 1925bandofficial
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSe4P9MtS/
Select Website – https://selectmusiek.co.za/1925band/
My Liewe Hemel - Lyrics
Luister na die stem in my kop
Ten spyte van die feite dit moet stop
Luister na die mense se stront
Van die hand na die mond, val die pap op die grond
My hel ons is almal hier deur
Al ons geheime nou oop geskeur
Losgemaak van al hierdie seer
Laat die stories rol maak die glase vol
Laat die stories rol maak die glase vol
My liewe hemel
Ons breek die reëls wat gebeur, gebeur, gebeur
My liewe hemel
Ons breek die reëls wat gebeur, gebeur, gebeur
Daar is niemand wat jou watch nie, niemand wat jou judge nie
Daar is niemand wat jou watch nie, niemand wat jou judge nie
Ek hoor jy sien die realiteit
Ons is lank genoeg aan hierdie, vasgebyt
Los jou stront, kom ons jol
Laat die stories rol maak die glase vol
Laat die stories rol maak die glase vol
My liewe hemel
Ons breek die reëls wat gebeur, gebeur, gebeur
My liewe hemel
Ons breek die reëls wat gebeur, gebeur, gebeur
Daar is niemand wat jou watch nie, niemand wat jou judge nie
Daar is niemand wat jou watch nie, niemand wat jou judge nie
My liewe hemel
Ons breek die reëls wat gebeur, gebeur, gebeur
My liewe hemel
Ons breek die reëls wat gebeur, gebeur, gebeur
Daar is niemand wat jou watch nie, niemand wat jou judge nie
Daar is niemand wat jou watch nie, niemand wat jou judge nie
Official Music Video by 1925 Band performing My Liewe Hemel. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/Platinum Musiek
http://vevo.ly/DBQdFS
Director - Hano Smalberger
Editor & Special effects - David-Lee Gericke
Make-up & hair - Britney Myburgh
Cast: Rèno Gericke, Jeffrey Gericke, David - Lee Gericke, Dillon Myburgh & Arno du Toit
#1925Band #MyLieweHemel
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: