Aanhou Sing | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
Автор: Nuwe Lof
Загружено: 2024-03-15
Просмотров: 5926
Описание:
© 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Retief Burger
Vervaardig deur: Louis Brittz
Opgeneem by: Kerksondermure
CCLI: 7233745
Lirieke:
Vers 1:
Ek sal U lof verkondig, ek sal my lied bly bring
Waar ander dalk mag stilbly, gee dat ek nog sing
Met elke halleluja, met elke jubelnoot
Groei die lofgesange, van die eeue-oue koor
Voor Koor:
Ek sal U loof met als wat in my is
Koor:
Ek sal nie stilbly, ek sal nie swyg
Alles in my wese moet U prys
Heer, groot in liefde, Heer, groot in krag
Aan U behoort die heerlikheid en mag
Met my laaste asem, met my hoogste lof
Sal ek aanhou sing oor my God
Vers 2:
Oor al U reddingsdade, genade wat oorwin
Moet my hart nog uitroep, moet my lewe sing
Ek prys U in die goeie, ek prys U in die pyn
Deur alles bly U waardig, om al die eer te kry
Voor Koor:
Bridge:
Sing, alles wat asem het sing!
Sing, alles wat asem het sing!
Koor:
Ek sal nie stilbly, ek sal nie swyg
Alles in my wese moet U prys
Heer, groot in liefde, Heer, groot in krag
Aan U behoort die heerlikheid en mag
Met my laaste asem, met my hoogste lof
Sal ek aanhou sing oor my God
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: