Nader aan U | Ft Marissa Verheij & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
Автор: Nuwe Lof
Загружено: 2025-02-13
Просмотров: 4046
Описание:
© 2025 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Marissa Verheij & Janine Price
Opgeneem by Doxa Deo Moot
Videoproduksie deur Kri8 Mediahouse
CCLI: 7252714
Lirieke:
Verse 1:
Kom woon hier in my lofsang, ek wil eerbied aan U toon
My lewe is ‘n offer, ek gee alles oor
My krone by U voete, U ken my elke daad
My siel voor U ontbloot, U sien alles raak
Chorus:
Nader aan U
Ek wil steeds nader aan U
Verse 2:
Heilig is U wese, tog ken U my by die naam
Koning van die heelal wat my altyd dra
U rig my elke voetstap en U ken my elke spoor
U is my hart se Herder, ek is nooit verlore
Bridge:
U omsingel my, by U kan ek skuil, in U skadu bly
En U nooi my in, in U voluit in, en hier wil ek bly
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprysing #naderaanU
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: