20260301 Ds CL Ek is reeks deel 3 Goeie Herder Die Deur Joh 9 35 41 Joh 10 1 9
Автор: Afrikaanse Kerk New Zealand
Загружено: 2026-02-28
Просмотров: 14
Описание:
Deel 3 van die preekreeks “ Ek Is” skilder Ds. Chris die kultuur-historiese agtergrond wat HERDERS in die Joodse skaapwêreld gespeel het. Die Griekse begrip van DEUR OF INGANG sluit ook nou aan by die moderne perspektief van wat vereis word vir die oorgang van lewe na ewigheid. Voel vry om hierdie treffende boodskap met vriende, familie en ander soekendes te deel. In die kommentaar kolom vertel sommer waarvandaan julle luister. Die Kerk se YouTube-kanaal [Afrikaanse Kerk New Zealand] bevat ‘n groot verskeidenheid boodskappe, besoek dit gerus en sluit aan [“subscribe”].
Krediet:
Ds. Chris Liebenberg is verbonde aan die Afrikaanse Kerk Hawke’s Bay en Palmerston North gemeentes
Opname datum: 20260301
Teks: Johannes 9:35-41 asook 10:1-9.
Skakel: • 20260301 Ds CL Ek is reeks deel 3 Goeie He...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: