20260125 Ds CL Fil 4 10 20 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee
Автор: Afrikaanse Kerk New Zealand
Загружено: 2026-01-24
Просмотров: 61
Описание:
Hierdie bekende vers word al vir jare deur baie mense gebruik, maar nie almal weet wat die konteks van die bekende Fil. 4:13 is nie. Kom ontdek saam die krag van Fil. 4:13 = “Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee”. Voel ook vry om hierdie inspirende boodskap met familie, vriende en ander soekendes te deel. Hierdie erediensboodskap is gelewer in Clive, Hastings in New Zealand.
Krediet:
Ds. Chris Liebenberg is verbonde aan die Afrikaanse kerk Hawke’s Bay en Palmerston North Gemeentes.
Opname datum: 20260125
Teks: Fil. 4: 10-20
Skakel: • 20260125 Ds CL Fil 4 10 20 Ek is tot alles...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: