ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Helpende Hand Studietrust - Hier sal ek boer

Автор: Solidariteit Helpende Hand

Загружено: 2024-07-01

Просмотров: 626

Описание: HIER SAL EK BOER

Om in Suid-Afrika te boer is meer as net suksesvolle oeste en om krale te bou. Dit is dieper as die saad wat geplant word en die slote wat gegrou word. Om in Suid-Afrika te boer is die voorsiening van môre se bord kos, die onderhoud van Moeder Natuur en die harde werk wat reeds geskied voor die son se strale oor die horison skyn. Die volharding deur droogtes en peste, die konstante gebid vir water uit die hemele en die streef na voorsiening vir die volgende geslag.

In Suid-Afrika ervaar ons boere groot uitdagings. Uitdagings soos jaarlikse droogtes, die uitbreek van peste en siektes, plaasmoorde, stropery, en soveel meer. Baie voel hulle wil eerder hul grond verkoop en baie voel hulle wil groener weivelde gaan soek, maar ons kan nie sonder hierdie rolmodelle nie. Daarom het die Helpende Hand Studietrust die Hier sal ek Boer Studiefonds gestig.
Hierdie fonds is juis gestig met die doel daarop om seker te maak dat studiekostes nie nog ʼn uitdaging vir ons landbou helde is nie. Elke student wat wil studeer - moet kan studeer.

Die volgende studente kan vir studiehulp deur die Hier sal ek Boer Studiefonds aansoek doen:

Hulpbehoewende studente wie se ouers (se plase) deur droogtes, ramptoestande, stropery of plaasmoorde aangeraak is en in enige rigting by ʼn geakkrediteerde tersiêre instelling in Suid-Afrika wil studeer; of

Hulpbehoewende studente wat graag in enige landbou- of natuurbewarings-rigting by ʼn geakkrediteerde tersiêre instelling in Suid-Afrika wil studeer.

Hulpbehoewende studente wat enige kursus in die wildbedryf by ʼn geakkrediteerde tersiêre instelling in Suid-Afrika wil studeer.

Hoe kan jy 'n bydrae maak?

Die Helpende Hand Studietrust
Bank: FNB
Rek No: 62331447541
Takkode: 261550
Verwysing: HierSalEkBoer
Swift Kode: FIRNZAJJ

Maak ‘n verskil met jou donasie en ontvang ‘n artikel 18A-belastingsertifikaat vir belastingvoordele.

Skenk vandag aan die Hier Sal Ek Boer Studiefonds en verseker die toekoms van môre. Lees meer by: https://hh-studietrust.co.za/hier-sal...

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Helpende Hand Studietrust - Hier sal ek boer

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Wil jy boer my seun?

Wil jy boer my seun?

Appel - Hier Sal Jy Boer

Appel - Hier Sal Jy Boer

Почему Польша купила тысячу корейских танков вместо Абрамсов и Леопардов?

Почему Польша купила тысячу корейских танков вместо Абрамсов и Леопардов?

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers . EP6 #construction #adamrose #workers #smart

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers . EP6 #construction #adamrose #workers #smart

Helpende Hand StudieTrust: 7000 Studente Stories

Helpende Hand StudieTrust: 7000 Studente Stories

Воссоздание старинного насоса (без движущихся частей)

Воссоздание старинного насоса (без движущихся частей)

2 hours of silence

2 hours of silence

Кто предки Немцев на самом деле? Ответ генетиков шокирует

Кто предки Немцев на самом деле? Ответ генетиков шокирует

Appel - Boer Loop Deur My Are

Appel - Boer Loop Deur My Are

HelpJag Jagtog 2025

HelpJag Jagtog 2025

Как направить бур под землю?

Как направить бур под землю?

Historische nacht voor Oekraïne: alles staat in brand in Rusland

Historische nacht voor Oekraïne: alles staat in brand in Rusland

When Your Cat Deserves an Oscar for Best Comedian 🏆😂 Funny Cat Videos

When Your Cat Deserves an Oscar for Best Comedian 🏆😂 Funny Cat Videos

Американские штаты, которые скоро исчезнут

Американские штаты, которые скоро исчезнут

Helpende Hand Studietrust Aansoekproses: Stap-vir-Stap

Helpende Hand Studietrust Aansoekproses: Stap-vir-Stap

Самые удовлетворяющие видео рабочих, идеально выполняющих свою работу!

Самые удовлетворяющие видео рабочих, идеально выполняющих свою работу!

56 minutes of silence

56 minutes of silence

Vintage Floral Free Tv Art Wallpaper Screensaver Home Decor Samsung Oil Painting Digital Wildflower

Vintage Floral Free Tv Art Wallpaper Screensaver Home Decor Samsung Oil Painting Digital Wildflower

Почему ДНК литовцев шокировало ученых? Тайна их происхождения

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]