Onderwyser Motivering
Автор: Dieter Voigt
Загружено: 2020-08-18
Просмотров: 564
Описание: In hierdie onsekere tyd is daar onderwysers wat 'n skip moet stuur in baie omstuimige waters. My hoop vir julle is dat julle sal fokus op dit wat julle kan beheer en dat julle dit wat nie binne julle beheer is nie, sal laat vaar. Baie dankie vir julle briljante werk om n generasie van jongmense te inspireer en te begelei. Julle skryf n nuwe hoofstuk in wêreldgeskiedenis, julle is wêreldklas.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: